Ek sit heeldag op my kayak as ek Breede kan hengel!
Luister manne, ons sport is besig om te groei en ons kort die commitment om te wys dat ons ook groot comps kan doen soos Pandaine se comp ens.
Ek is seker as ons genoeg ouens is gaan hierdie een reuse sukses wees.
Die pryse is cool, die venue is uitstekend en mooi gelee tussen ons George manne en die ouens van die Kaap.
Hierdie is n great manier om al die ouens wat ons passie deel van wyd en suid te ontmoet!
Ons maak die week wat kom broshures. Vir die ouens wat bevriend is met die hengel winkels in jule area buite George en Mossel Baai, m.a.w van stilbaai tot die Kaap, wees asb gaaf genoeg om vir my julle e mails te stuur sodat ons broshure kan mail wat julle vir ons in hengel winkels kan plaas rakende die Witsand Comp GROOT ASB??
Dankie vir almal se belangstelling en sien julle da die 12de!!!!