To all Kayak Anglers

JG Swart

Senior Member
8 van ons is deel van die Suid Kaap kayak klub, ander is ouens wat laat weet het hul kom.
Ek hoop dat daar paar ouens van die Kaap se omgewing ook sal kom.
PE ouens sê dis te ver maar sal dalk n plan kan maak.
 

KAROOLS123

New member
Ek sit heeldag op my kayak as ek Breede kan hengel!

Luister manne, ons sport is besig om te groei en ons kort die commitment om te wys dat ons ook groot comps kan doen soos Pandaine se comp ens.
Ek is seker as ons genoeg ouens is gaan hierdie een reuse sukses wees.
Die pryse is cool, die venue is uitstekend en mooi gelee tussen ons George manne en die ouens van die Kaap.
Hierdie is n great manier om al die ouens wat ons passie deel van wyd en suid te ontmoet!

Ons maak die week wat kom broshures. Vir die ouens wat bevriend is met die hengel winkels in jule area buite George en Mossel Baai, m.a.w van stilbaai tot die Kaap, wees asb gaaf genoeg om vir my julle e mails te stuur sodat ons broshure kan mail wat julle vir ons in hengel winkels kan plaas rakende die Witsand Comp GROOT ASB??

Dankie vir almal se belangstelling en sien julle da die 12de!!!!
 

KAROOLS123

New member
Ek hoop die pdf kom reg uit.
Dit is die witsand info vir die comp.
Onthou asb as julle kan om my te pm sodat ek dit kan aanstuur vir die wat dit in hule areas kan plak om die comp n huge success te maak!
 

Attachments

  • 12 OKT WITSAND KAYAK COMP!!!.pdf
    398.7 KB · Views: 27
Top