Naruto wrote:
Catch-1195 wrote:
As ek my 5c mag gee. Ek het agtergekom as 'n ou baie dip op jou bol sit begin jy baie goed en jou tempo neem na 'n ruk af. As jy met baie MIN dip op jou bol begin is jou tempo nie so vinnig nie maar raak al hoe beter. Ek dink dit het baie te doen met hoeveel geur in die water is.
Ek moet se, dit maak nogal sin. Ek het dit ook al waar geneem. Dit gebeur ook soms wanneer n mens te veel kombinasies probeer het en dan vlug die vis. Is daar n manier om die water dan weer reg te kry?
Byde die Comments is SOOO waar. Catch - Ek het dit self besef gedurende my tyd by Bloemhof dam. Maar as daar iemand daar buite is wat kan help met Naruto se vraag sal ek dit regtig graag wil weet.
Ek weet nie of ek nou dit reg sal se nie maar sal dit nie werk as jy dan so `n bietjie van die kol af hengel nie?
Die combo's wat vir my werk is die volgende:
Vaaldam:
FX/ Stutafords(Din streep) (as `n begin)
FX/ Rooi of geel Perdeby(Din streep)
Fx/ Paint (Een Spuit, myne werk nie so lekker nie so dit eindig op,op so 3 druppels)
Yellow/red activator/ Lootie(Din Streepie)
Yellow/red activator/ Caramelix (Op een van my hoek ase)
Als met `n Plain Bleeing of Bananna/Garlic floatie n SWD backing bo en `n SWD onder. Het gesien dat ek meer visse met die hoek kombinasie vang.
Bloemhof:
Passion Fruit/ Caramelix drupple op die bol (Oggend)
Plain Floatie met SWD op hoek
FX/ Peechee (Middag)
Super Caramel/Drupple Fruitex/Caramelix (Op een van my hoek ase) (Middag)
SWD en altenate tussen fruits bleeding float en bunspice. Als gedip in Custard poeier.
Drupple Fruitex/Paint/Caramelix op een van die hoek ase (Aand)
Gatvol Gummy en SWD
Die geheim wat ek hier gesien het was dat ek met ligter Geure in die oggend begin en dan na meer Sterker geure toe gaan in die aand. Maar die belangrikste is dat ek `n drupple vrugte geur aan my bol sit saam met enige kombinasie wat ek opsit.
Wel dis my 2c. Hoop dit help iemand.