Stywe Lyne August issue

waterparra

New member
Daar nie veel oor hengel nie... Soek nonsens om oor te gesels en dan gesels hulle 600replies! Vang n ou n vis of vra raad is daar nie teveel response nie.
 

kaspaas

Sealiner
Dis altyd makliker om iets op papier of op 'n forum soos hierdie kwyt te raak as om so-iets persoonlik teenoor iemand te doen. Dis net menslik en dus verstaanbaar. mens moet net dit in gedagte hou en tweekeer dink voor jy iets kwytraak. 

Natuurlik het sommiges van ons hier op Sealine ook 'n tipe "holier than thou" attitude ontwikkel met al ons geraas oor catch & release, behoud van ons visbronne, ens., ens. Ek moet bieg dat ek persoonlik ook al in daai strik getrap het en dan agterna moes askies vra vir my vinnige kommentaar, sonder om eers mooi te dink wat ek in dieselfde posisie sou gedoen het. Dan is ons soms ook soos die spreekwoordelike klomp hoenders wat almal saam pik as ons eers bloed gesien het.... en ek se dit met die grootste respek aan almal hier op die forum. Ek was al self skuldig daaraan..LOL

Dus moet mens maar die slae vat as dit ons toekom. As ek so terugdink aan die gewraakte thread, moet ek erken ons het darem die ou hoenertjie se holletjie helemal onder haar uitgeruk en aan flarde geskeur!! ha ha:fbash
 
fanievb wrote:
Daarsy Oom Simen. Ons is blykbaar "na bewering" hengelaars
Pffft...ek koop nie die Stywe Lyne nie, as ek by 'n winkel in gaan dan kyk ek net gewoonlik deur die mag en na 5min is ek so kak vervelig dat ek maar eerder vir my 'n FHM koop....::S::S::S::S
 
Nemesis wrote:
It's not the first time that they published wrong info, i remember once that they posted a Whaleshark to be a world record Barbel in Thailand or something if I'm not mistaken?

The editor needs new glasses!
Nemesis, yes I've got the artical (December 2008_Stywe Lyne) on my pc about the "barbel"...what a load of shit!!!!!!!!
 

Strepie

Sealiner
Guys I posted this not to start another debate but that we should all realize that before you start with any allegations,etc against anyone you need to besure of your facts. The damage has been done....no need to kick the sleeping dog to death now....
 
***Galjoen*** wrote:
Nemesis wrote:
It's not the first time that they published wrong info, i remember once that they posted a Whaleshark to be a world record Barbel in Thailand or something if I'm not mistaken?

The editor needs new glasses!
Nemesis, yes I've got the artical (December 2008_Stywe Lyne) on my pc about the "barbel"...what a load of sh!t!!!!!!!!
 

Attachments

  • Man eating catfish.jpg
    Man eating catfish.jpg
    49.9 KB · Views: 228

BTTB

Senior Member
Personally I think his reply should have been more humble and he is not seeing the bigger picture.
It brings into question every picture ever published and still to be published by the magazine.
 
BTTB wrote:
Personally I think his reply should have been more humble and he is not seeing the bigger picture.
It brings into question every picture ever published and still to be published by the magazine.
Dis is nou goed gestel en ek stem 100% saam...........geen rede om jou stert in n krul te trek nie, feit......daar was met die foto gepeuter.
 

DD

Senior Member
He somehow leans towards justifying the photoshopped pic. He made excuses for it. So what if the fish was not resized? The pic was altered.

In anycase, I can't remember the last time bought a paper magazine. So this is something I would never have picked up.
 

mielie

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
fanievb wrote:
Daarsy Oom Simen. Ons is blykbaar "na bewering" hengelaars
Pffft...ek koop nie die Stywe Lyne nie, as ek by 'n winkel in gaan dan kyk ek net gewoonlik deur die mag en na 5min is ek so *** vervelig dat ek maar eerder vir my 'n FHM koop....::S::S::S::S
Galjoen subscribe tot FHM ..... baie goedkoper en jy hoef nerens te ry om jou magazine te gaan koop nie..... ::S
 
mielie wrote:
***Galjoen*** wrote:
fanievb wrote:
Daarsy Oom Simen. Ons is blykbaar "na bewering" hengelaars
Pffft...ek koop nie die Stywe Lyne nie, as ek by 'n winkel in gaan dan kyk ek net gewoonlik deur die mag en na 5min is ek so *** vervelig dat ek maar eerder vir my 'n FHM koop....::S::S::S::S
Galjoen subscribe tot FHM ..... baie goedkoper en jy hoef nerens te ry om jou magazine te gaan koop nie..... ::S
::S::S::S
 

Francois13

Senior Member
ek is soooooooooooo moeg vir storietjies!!!!!!!!!!!!!

ek wil op sealine kom lees en praat oor VIS VANG, nie lees oor mense wat strei en k@k praat nie!!!!!!!!

so @#$#$% as die foto se background nou verander was...
ek het nie die tyd om sulke k@k te ontleed nie!

alle boeke se fotos word ge photoshop - die FHM ook galjoen :)
 

neilg

Sealiner
What is the big deal if a pic has been modified, be it to change the background, to make the fish bigger or whatever other reason ?

Its not like he cheated to win a comp orr claim a record

Has Sealines members become the SA authority on fishing pics / article authenticity ? Scrutinising everrything and flaming the hell out of everyone.

If pietie decides to edit or lie, do any of us lose anything ? Why does it cause such a big whoohaa ?

Is anybody scared another person might become "more famous" than they are, perhaps not willing to share the limelight ...

Voice your opinion and say it does look right if u rreally have to, but then leave it there

My father always said "if u have nothing good to say then rather keep quiet" and those my fellow anglers are VERY WISE WORDS

Gheez people, stop kicking the digitally altered dog already
 
Top