Gcvanheerden
New member
So bind mens dan eers die hoek as mens klaar die lyn deur getrek het?
As jou hoeke trots staan en nie in die vis se vel intrek nie werk dit baie goed. Dit is hoekom ek die super J hoek gebruik want dit hou die hoek in plek.Ja dit maak sin van die circle hook dit is hoekom ek die heel karp met die hair rig wou aansit.Mis jy nie runs met die super j hoek nie cheetah of is dit maar dieselfd hookup rate as met circles
Ja die is n ou pic die lyn was verkeerd om gesit op die sircle! Ek gebruik .70 T-line vir my hooksnoots.Hoekom kom jou lyn uit agter die oogie? As hy voor uit kom buig hy die hoek sodat hy draai en dan vas hak, ons doen dit so vir spesie karp en dan vir die see
Watse dikte hoek lyne gebruik jy daar en dan watse nr swivels
