Still in search of monsters.

Exiled4Life

Senior Member
Ok maar jy moet dan die 2 de hoek na die tyd vas maak want hoe trek jy die hoe deur die vis want die voorste hoek vir die bek moet vasgemaak word?
 

Cheetha FS

Sealiner
Dagse manne! lol.. moes biekie graft so kom nou eers voor pc. Gc ek sien wat jy dink maar dit sal die beste werk op  n karp van nie swaarder as 500 tot 800 gram. Groter vis sal ek soos nobbles se pic maak maar ek laaik weer my hoeke op die rug van die vis. Ek gaan vrydag aand weer Krugersdrift toe vir n sessie tot saterdag middag as iemand wil saam kom?
 

Gcvanheerden

New member
So dit sal beter wees om twee circles and die lyf vas te maak met cotton?Ek kan ongelukkig nie gaan ons gaan johannesburg toe maar as die team catfish goed hier is moet ons n sessie hou om alles mooi te toets!
 

Cheetha FS

Sealiner
Gc die idee van i sircle is om in die vis se mond in te rol vir n sollid hookup. Ek sal nie n sircle vasbind met kotton nie. Vir daai rede gebruik ek dan liewers die super J hook. Jy kan die hoeke ook soos jou idee gebruik maar jou kookuprate gaan baie beter en meer effektief wees.

@Connas jy kan twee rekkies gebruik maar die kans is groot dat as die hoek nie geset het nie jy jou aas kan verloor.

n Ander manier is ook om die "hairrig" metode deur die karp se oe te sit en dan weer met jou hoek verbind.
 

Skuimkop

Sealiner
Ja jy maak die tweede (kop) hoek eers na jy die lyn deur getrek het vas. Dis hoekom ek 'n snell knoop daar gebruik soos julle op die pic wat Nobbles gepost het sal sien. Drie voordele daaraan nl:
1) Die feit dat die lyn binne die vis is en die baber se skuur papier tande nie daai deel van die lyn wat in sy bek anders sou wees kan verweer nie.
2) Met die laaste (kop) hoek wat jy snell kan jy presies die afstand tesun die twee hoeke bepaal om jou bait so goed as moontlik te kan present. Gewoonlik trek die twee hoeke jou bait (stert en kop) na mekaar en kom dit nie reg voor nie en versteek baie keer jou hoek/e.
3) Indien jy jou bait moet cast trek al die gewig van jou bait slegs aan jou ge-snellde hoek wat op sy beurt aan die harde kop been waardeur jou hoek is trek. Dit verseker dat jou agterste (stert) hoek wat in die sagte vleis is nie skeef trek of uit skeer nie en altyd mooi proud staan soos jy dit orspronlik ge-rig het.

As jy vind dat die babers jou aas kop kant eerste insluk gebruik ek 'n ander metode om 'n beter hookup te verseker. Ek rig live baits en heel vis baits ook op laas genoemde metode.
 

Gcvanheerden

New member
Ja dit maak sin van die circle hook dit is hoekom ek die heel karp met die hair rig wou aansit.Mis jy nie runs met die super j hoek nie cheetah of is dit maar dieselfd hookup rate as met circles
 

Cheetha FS

Sealiner
Gcvanheerden wrote:
Ja dit maak sin van die circle hook dit is hoekom ek die heel karp met die hair rig wou aansit.Mis jy nie runs met die super j hoek nie cheetah of is dit maar dieselfd hookup rate as met circles
As jou hoeke trots staan en nie in die vis se vel intrek nie werk dit baie goed. Dit is hoekom ek die super J hoek gebruik want dit hou die hoek in plek.
 

Cheetha FS

Sealiner
Live bait rig of heel karp rig. Onderste hoek deur die rug en boonste een deur bolip.

20754_031408_160000000.jpg



Karp kop rig of halwe karp of even n fillet. Boonste rig werk ook vir n fillet.

20754_031408_160000001.jpg
 

Exiled4Life

Senior Member
Hoekom kom jou lyn uit agter die oogie? As hy voor uit kom buig hy die hoek sodat hy draai en dan vas hak, ons doen dit so vir spesie karp en dan vir die see

Watse dikte hoek lyne gebruik jy daar en dan watse nr swivels
 

Cheetha FS

Sealiner
Exiled4Life wrote:
Hoekom kom jou lyn uit agter die oogie? As hy voor uit kom buig hy die hoek sodat hy draai en dan vas hak, ons doen dit so vir spesie karp en dan vir die see

Watse dikte hoek lyne gebruik jy daar en dan watse nr swivels
Ja die is n ou pic die lyn was verkeerd om gesit op die sircle! Ek gebruik .70 T-line vir my hooksnoots.
 

Gcvanheerden

New member
I was quickly going into a depression so I had to have another session before the vacations!I made these traces on friday night...

This trace is for casting,I used it on a spod rod for casting platties and chicks.

2v3hibl.jpg


This trace I use for almost any bait.Mainly half carp.It
has a sliding sinker with it.

1z3vwpf.jpg
 

Exiled4Life

Senior Member
Die naweek is die 3de naweek in 'n ry wat ek blank ek was vandag by koi dam naby klerksdorp gister vaal rivier laas naweek modder rivier en die naweek voor die ook vaal rivier en net mooi boggerol nie eers 'n run nie
 

Gcvanheerden

New member
Sorry om te hoor exiled,maar hoekom vang jy nie by krugersdrift nie?Baie nader en het ook groot babers.Dit is nogals iriterend ek het ook verlede jaar die tyd omtrent nooit babers gevang nie,seker een elke paar sessies maar die belangrikste ding wat ek gedoen het wat my success rate opgebring het is dat ek met twee of drie stokke begin vang het in verskillende dieptes en my stokke nie net op enige plek geplaas nie ek het gesoek vir drop offs en struktuur.Ek weet nou nie of jy dit alklaar doen nie maar dit is nogals krities.Ek hoop jy begin te vang!:wfish
 

Exiled4Life

Senior Member
Probleem is ek het nie 'n canoe of niks om lyne uit te vat ek moet cast en ek kry nie juis afstand met 'n 9ft pap stokkie nie
 
Top