***Galjoen***
Sealiner
Anchorman wrote:
Anchorman, dis 'n uitstekende idee!!! Ek wil vra vir ons manne op die raad, WP34, Sailfish, Marthin, Kaspaas en Beachdrifter, kan ons nie koppe bymekaar sit en so plan maak nie? Julle kan die kaart scan en hier gooi, dan kan ons manne dit aflaai en print, wil ook graag uitvind of ons nie al 06h00 i.p.v. 07h00 kan begin hengel nie, die son kom al vroeg op en 07h00 sit die son al hoog en moes die lyne al laankal in die water gewees het.


















Is dit nie dalk makliker om 'n voorbeeld van die scorecards op sealine te post nie? Dan kan die manne vir hulle self scorecards print, dis hoe ons dit gedoen het by die vorige club waar ek was. Jy het so 3 scorecards begin van die jaar gekry en verder moes jy self sorg dat jy scorecards het.
Anchorman, dis 'n uitstekende idee!!! Ek wil vra vir ons manne op die raad, WP34, Sailfish, Marthin, Kaspaas en Beachdrifter, kan ons nie koppe bymekaar sit en so plan maak nie? Julle kan die kaart scan en hier gooi, dan kan ons manne dit aflaai en print, wil ook graag uitvind of ons nie al 06h00 i.p.v. 07h00 kan begin hengel nie, die son kom al vroeg op en 07h00 sit die son al hoog en moes die lyne al laankal in die water gewees het.




















+
+
+ :dapp: + :breakd: + :rasta +:cens (ARME BURE)