Yup! That seal!Seawiid wrote:That seal????killer strepie wrote:......dit wat dit so lekker en veilig maak om aan SSEC-WC aan te sluit
Even safer with Sailfish's dog hanging around.
Didn't think that dog could run THAT fast.

if we confirm before 7pm the evening that we fishing the bonus day, are we allowed to fish during the night? if not, what times are we allowed to fish that day?Kerels ek wil net noem dat daar net 15dae oor bly waarin julle n xtra dag mag neem om jul punte aan te vul vir die 7de November se komp. Onthou as jy dit nie neem voor die 7de nie, verbeur jy dit. Die xtra dag se punt word saam met jou sosiale hengelkomp dag geplaas om n maandwenner te bepaal. So moenie dat tyd jou inhaal en dan verloor jy jou verkose hengeldag nie. Veral nie die manne wat die eerste sosiale komp van Saterdag gemis het nie.
Ja,ja....Ek lag ok nou lekker vir jul gebabbelSeawiid wrote:That seal????killer strepie wrote:......dit wat dit so lekker en veilig maak om aan SSEC-WC aan te sluit
Even safer with Sailfish's dog hanging around.
Didn't think that dog could run THAT fast.


Moet ook net se Mnr Loomis!!! As jy weer 50 meter met n Kob net aan sy gil na die meetmat hardloop, skop ek jou gat persoonlik en jy sal nie eers die 10 punte kry nie. Daai vis het dit amper nie gemaak toe jy hom trug gesit het nie. En se maar vir die ander Jong guns op die ope komp vis moet vrygelaat wees om te tel (Doppie gepak) Skielik vang julle baie vis die afgelope tydjie. Ek vermoed vuilspel. 
Die area is vergroot tot by Kobrock net suid van die Bootklub op langebaan self. So jy is nie verplig om die ertskaai gebiet te hengel nie. Dink die manne slaap al van die vorige aand voor die hek vir die ertskaai toegang. Beperkte hoeveelheid manne word toegelaat. 300 hengelaars dink ek. Praat onder koreksie. Daar sal nader na die 7de meer inligting verskaf word oor waar julle die scorecards gaan kry en reelings met bymekaar kom in die oggend en die versamelplek na die dag verby is. Weet daar gaan n probleem met die scorecards vir die ertskaai se manne wees voor die komp. Maar staan net by. Ons werk alklaar aan n oplossing en julle sal verwittig word oor die reelings wat getref is.Hoop dit beandwoord die vraag.Hi guys
just a question.. i see we have to register in the saldanha harbour comp aswell for our next comp.. how do we go about doin this? and when is the deadline for the entries?
Sailfish wrote:if we confirm before 7pm the evening that we fishing the bonus day, are we allowed to fish during the night? if not, what times are we allowed to fish that day?Kerels ek wil net noem dat daar net 15dae oor bly waarin julle n xtra dag mag neem om jul punte aan te vul vir die 7de November se komp. Onthou as jy dit nie neem voor die 7de nie, verbeur jy dit. Die xtra dag se punt word saam met jou sosiale hengelkomp dag geplaas om n maandwenner te bepaal. So moenie dat tyd jou inhaal en dan verloor jy jou verkose hengeldag nie. Veral nie die manne wat die eerste sosiale komp van Saterdag gemis het nie.
thanks hein. everything understoodEXTREMIST wrote:Sailfish wrote:if we confirm before 7pm the evening that we fishing the bonus day, are we allowed to fish during the night? if not, what times are we allowed to fish that day?Kerels ek wil net noem dat daar net 15dae oor bly waarin julle n xtra dag mag neem om jul punte aan te vul vir die 7de November se komp. Onthou as jy dit nie neem voor die 7de nie, verbeur jy dit. Die xtra dag se punt word saam met jou sosiale hengelkomp dag geplaas om n maandwenner te bepaal. So moenie dat tyd jou inhaal en dan verloor jy jou verkose hengeldag nie. Veral nie die manne wat die eerste sosiale komp van Saterdag gemis het nie.
Daar word van jou verwag om jou lyne eers by 7h00am in te gooi en dan weer by 16h00 klaar te maak met jou dag wat jy kies. Jy kan vroer ook ophou maar dit gee jou n goeie 9uur van hengel. Diskressie op eerlikheid is hier in jou hande. So ook die verklaring van vis vrygelaat al dan nie. Andersins die mede hengelaar se konvermasie oor jou vistellies en inskrywings wat jy op die sight gaan plaas.
As jou naam op my PM verskyn voor 7pm die aand is jy een van die hengelaars wat die nommer wat op Sealine gepos gaan word net na 7pm die aand kan gebruik vir jou vekose daaropvolgende dag. Daai nommer neem jy saam met jou vis af soos ons op die meeting bespreek het.
Jy kan maar my gat skop maar moet my net nie met jou kierie slaan nie...Lol. Moenie worry nie ek vang nie weer vir kabeljou as daar in die zone plek is vir bank vis nie. Die punte op bank vis is beter. Al vuilspel wat daar is, is my lengte, ek kan swem, ek gooi oraait en die aas was reg.Loomisx5 wrote:Ja,ja....Ek lag ok nou lekker vir jul gebabbelSeawiid wrote:That seal????killer strepie wrote:......dit wat dit so lekker en veilig maak om aan  SSEC-WC aan te sluit
Even safer with Sailfish's dog hanging around.
Didn't think that dog could run THAT fast. Moet ook net se Mnr Loomis!!! As jy weer 50 meter met n Kob net aan sy gil na die meetmat hardloop, skop ek jou gat persoonlik en jy sal nie eers die 10 punte kry nie. Daai vis het dit amper nie gemaak toe jy hom trug gesit het nie. En se maar vir die ander Jong guns op die ope komp vis moet vrygelaat wees om te tel (Doppie gepak) Skielik vang julle baie vis die afgelope tydjie. Ek vermoed vuilspel.
![]()
Some guys want to fish the ionore derby aswell. So the option is there for the member to deside where he want to fish. The area has been made bigger for the guys to fish the legendary Spreewwalle up to just past the boat club in Langebaan.hi
why not just exclude the harbour from the comp day? maybe that would be less complicated.. and then we can maybe fish a bigger area around the harbour..
jus my 2c
Daar conferm Jason nou wat ek in my vorige pos genoem het. Thanks Loomis!!There are members that have registered for the comp already.
Gebruik die searsh fasiliteit op die hoofbladsy. Daai pos wat Wayne gepos het is seker al n paar bladsye trug.
coolEXTREMIST wrote:Gebruik die searsh fasiliteit op die hoofbladsy. Daai pos wat Wayne gepos het is seker al n paar bladsye trug.
Manne, solank julle net weet julle hoef nie vir die Iron ore komp in te skryf om aan ons SSEC klub se komp deel te neem nie. Die ouens sal ook soos gewoonlik die oggend by 'n gegewe plek bymekaar kom om hulle score cards vir ons SSEC komp te ontvang, asook die middag betyds hul score cards by 'n voorafbepaalde plek en teen 'n bepaalde tyd inhandig om vir SSEC punte te kwalifiseer. Dit mag dalk 'n impak op julle deelname aan die Iron ore komp he.EXTREMIST wrote:Gebruik die searsh fasiliteit op die hoofbladsy. Daai pos wat Wayne gepos het is seker al n paar bladsye trug.
i got a little promble with that because the harbour start at 0600 till 1800 so how do i get the card in the first place and how do i give it back if the ruld say so then i can make it and to tell everybody the entry closing is one week before the 7.Sailfish wrote:Manne, solank julle net weet julle hoef nie vir die Iron ore komp in te skryf om aan ons SSEC klub se komp deel te neem nie. Die ouens sal ook soos gewoonlik die oggend by 'n gegewe plek bymekaar kom om hulle score cards vir ons SSEC komp te ontvang, asook die middag betyds hul score cards by 'n voorafbepaalde plek en teen 'n bepaalde tyd inhandig om vir SSEC punte te kwalifiseer. Dit mag dalk 'n impak op julle deelname aan die Iron ore komp he.EXTREMIST wrote:Gebruik die searsh fasiliteit op die hoofbladsy. Daai pos wat Wayne gepos het is seker al n paar bladsye trug.
Its a seal, no its a dassie, oh its a Foxterrier.......Seawiid wrote:That seal????killer strepie wrote:......dit wat dit so lekker en veilig maak om aan SSEC-WC aan te sluit
Even safer with Sailfish's dog hanging around.
Didn't think that dog could run THAT fast.