craig myburg wrote:
nog niks gekry nie
nog niks gekry nie
that is the way to put it well said Marthin now we will have a mettingYis onthou net ons moet n manier kry om die skelm bliksems te keer om nie al 4 uur die oggend te begin gooi nie.
Die ander ding is ek like die voor die tyd bymekaar kom en weer na die tyd. Die hoof dryfveer agter die ding is die social deel.
Onthou in die middel van die somer is dit al lig teen 5 uur, so die tye kan dalk rof belaglik raak in die middel van die somer.
Ek dink egter na laaste keer se drama oor reels, laat ons n meeting hou of reel, ek is weer lus vir daai black bottled nommer by die klub. Dat die reels en goed nie op die forum bespreek word nie maar laat die klub besluite agter toe deure geneem word en mense nie onmin hier op die forum gewaar nie.
Wat ek wel weet is dat as ons saterdag hoogwater gehad het teen so 9 uur sou ons die visse hard gelooi het. tussen 7 en 9.
Doen bietjie huiswerk, sit al hierdie dinge op n lys, ek het byvoorbeeld toekomstige komps op die hart. AS julle van enige kompetisies weet in die weskaap oor die volgende 6 maande laat weet my. Ek wil he ons moet hierdie komps aanval met n spanpoging, almal met ons blou klere aan, en hengelaars wys hoe sealine mense visvang.

howzit spotlight!Marthin wrote:that is the way to put it well said Marthin now we will have a mettingYis onthou net ons moet n manier kry om die skelm bliksems te keer om nie al 4 uur die oggend te begin gooi nie.
Die ander ding is ek like die voor die tyd bymekaar kom en weer na die tyd. Die hoof dryfveer agter die ding is die social deel.
Onthou in die middel van die somer is dit al lig teen 5 uur, so die tye kan dalk rof belaglik raak in die middel van die somer.
Ek dink egter na laaste keer se drama oor reels, laat ons n meeting hou of reel, ek is weer lus vir daai black bottled nommer by die klub. Dat die reels en goed nie op die forum bespreek word nie maar laat die klub besluite agter toe deure geneem word en mense nie onmin hier op die forum gewaar nie.
Wat ek wel weet is dat as ons saterdag hoogwater gehad het teen so 9 uur sou ons die visse hard gelooi het. tussen 7 en 9.
Doen bietjie huiswerk, sit al hierdie dinge op n lys, ek het byvoorbeeld toekomstige komps op die hart. AS julle van enige kompetisies weet in die weskaap oor die volgende 6 maande laat weet my. Ek wil he ons moet hierdie komps aanval met n spanpoging, almal met ons blou klere aan, en hengelaars wys hoe sealine mense visvang.![]()