SSEC_wc first comp 17/10/09

Anchorman wrote:
Is dit nie dalk makliker om 'n voorbeeld van die scorecards op sealine te post nie? Dan kan die manne vir hulle self scorecards print, dis hoe ons dit gedoen het by die vorige club waar ek was. Jy het so 3 scorecards begin van die jaar gekry en verder moes jy self sorg dat jy scorecards het.

Anchorman, dis 'n uitstekende idee!!! Ek wil vra vir ons manne op die raad, WP34, Sailfish, Marthin, Kaspaas en Beachdrifter, kan ons nie koppe bymekaar sit en so plan maak nie? Julle kan die kaart scan en hier gooi, dan kan ons manne dit aflaai en print, wil ook graag uitvind of ons nie al 06h00 i.p.v. 07h00 kan begin hengel nie, die son kom al vroeg op en 07h00 sit die son al hoog en moes die lyne al laankal in die water gewees het.

^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
 
Wag nog vir goed keuring van die "board", hier is hoe die "score board" dalk mag lyk vir ons SSEC:WC kompetisies.....
 
Attachments

  • SSEC_WC_Score Board(1).xls
    76 KB · Views: 15
***Galjoen*** wrote:
Anchorman wrote:
Is dit nie dalk makliker om 'n voorbeeld van die scorecards op sealine te post nie? Dan kan die manne vir hulle self scorecards print, dis hoe ons dit gedoen het by die vorige club waar ek was. Jy het so 3 scorecards begin van die jaar gekry en verder moes jy self sorg dat jy scorecards het.

Anchorman, dis 'n uitstekende idee!!! Ek wil vra vir ons manne op die raad, WP34, Sailfish, Marthin, Kaspaas en Beachdrifter, kan ons nie koppe bymekaar sit en so plan maak nie? Julle kan die kaart scan en hier gooi, dan kan ons manne dit aflaai en print, wil ook graag uitvind of ons nie al 06h00 i.p.v. 07h00 kan begin hengel nie, die son kom al vroeg op en 07h00 sit die son al hoog en moes die lyne al laankal in die water gewees het.

^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
Ek stem, uitstekende idee.Ek wil al 6h00 by my visvangplek wees en nie nog rondry nie.^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..Ons kan na die tyd by die weight in bymekaar kom.^^..^^..^^..
 
JasonF

Sealiner
killer strepie wrote:

Ek stem ook saam. 6H00 is n beter tyd om te begin.
 
craig myburg

Senior Member
Loomisx5 wrote:

LET HAVE A METTING AND THEN WE CAN ALL HAVE OUR SAY
 
Gamba

Senior Member
Jys nou weer te lui vir opstaan........Winter le ver my maat. Nou is dit vir eiers bak op jou bakkie se bonnet 7h die oggend. Dink daar moet ook oorweeg word om die ekstra dag dan ook 6h tot 6h te maak??? Wag op die komitee se besluit!::S
 
JasonF

Sealiner
craig myburg wrote:

Ja nee ek is hoekal lus vir drink
 
Seawiid

Senior Member
Gamba wrote:
Jys nou weer te lui vir opstaan........Winter le ver my maat. Nou is dit vir eiers bak op jou bakkie se bonnet 7h die oggend. Dink daar moet ook oorweeg word om die ekstra dag dan ook 6h tot 6h te maak??? Wag op die komitee se besluit!::S
I agree!
 
craig myburg

Senior Member
Loomisx5 wrote:
craig myburg wrote:
Loomisx5 wrote:
killer strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
Anchorman wrote:
Is dit nie dalk makliker om 'n voorbeeld van die scorecards op sealine te post nie? Dan kan die manne vir hulle self scorecards print, dis hoe ons dit gedoen het by die vorige club waar ek was. Jy het so 3 scorecards begin van die jaar gekry en verder moes jy self sorg dat jy scorecards het.

Anchorman, dis 'n uitstekende idee!!! Ek wil vra vir ons manne op die raad, WP34, Sailfish, Marthin, Kaspaas en Beachdrifter, kan ons nie koppe bymekaar sit en so plan maak nie? Julle kan die kaart scan en hier gooi, dan kan ons manne dit aflaai en print, wil ook graag uitvind of ons nie al 06h00 i.p.v. 07h00 kan begin hengel nie, die son kom al vroeg op en 07h00 sit die son al hoog en moes die lyne al laankal in die water gewees het.

^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
Ek stem, uitstekende idee.Ek wil al 6h00 by my visvangplek wees en nie nog rondry nie.^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..Ons kan na die tyd by die weight in bymekaar kom.^^..^^..^^..
Ek stem ook saam. 6H00 is n beter tyd om te begin.
LET HAVE A METTING AND THEN WE CAN ALL HAVE OUR SAY
 
Ja nee ek is hoekal lus vir drink
good after noon oom loomisx5 i agree with you fall heartly about that one and i think everybody is allso lus vir a drink
 
Strepie

Sealiner
Dit is nodig vir 'n vergadering aangesien daar 'n paar van die reels en nog 'n paar ander dingetjies is wat bespreek moet word.
 
Gamba

Senior Member
Ek ook dis hoekom ek maar vanaand gan braai solank. Kan nie wag vir die volgende meeting nie!!!   ::S         ::balance:     +        ::slo    +   :beer  +   :beer        =          :sf:::    + ::mwird +  ::rm  +  :dban:  +  :dapp:  + :breakd: +  :rasta  +:cens   (ARME BURE)
 
Top