SSEC_wc first comp 17/10/09

Gamba wrote:
@KS hehehe, dan kan jy mos loop tot die water by jou keel kom en hy sit nog hoog en droog en dan gooi hy hom.
.....wat bedoel jy Sondag toe wil hy homself gooi.lol Die beste was toe ons by die huis kom sê hy vir sy ma, hy het drie Kabeljoue gevang en nie Karpe nie.lol
 
Attachments

  • pierredam (Small).JPG
    pierredam (Small).JPG
    74 KB · Views: 84

Seawiid

Senior Member
killer strepie wrote:
Seawiid wrote:
killer strepie wrote:
Gamba wrote:
@KS hehehe, dan kan jy mos loop tot die water by jou keel kom en hy sit nog hoog en droog en dan gooi hy hom.
.....wat bedoel jy Sondag toe wil hy homself gooi.lol Die beste was toe ons by die huis kom sê hy vir sy ma, hy het drie Kabeljoue gevang en nie Karpe nie.lol
Where was that picture taken?
Durbanville
No way!? Where in Durbanville (Unless is another secret spot)? (Shows you how much I know of Durbanville! :fbash )
 
Boland Street
 
Sailfish

Sealiner
Kerels vanmore met n man van Strandsports hengelwinkel gesels. Na hy en sy twee vriend Sondag klaar gehengel het naby die draad op Macks het hul weer die strandpad trug geneem na die Momwabizie kant. Halfpad na die parkeerplek is hul deur n voetganger probeer voorkeur. Julle weet hoe lyk daai paadjie. Hulle het darem geslaag om weg te kom na die pad ook met klippe toegepak was en die man hulle weer probeer voorkeur het by die teerpad na hy deur die duine kortpad gevat het. Moenie alleen laatbly op Macks nie manne. As julle sien die manne begin oppak, volg maar hul voorbeeld en vertrek as dit skemer raak. Weet nie wie kruip weg in daai duine nie en waarmee hulle gewapen is nie. Hulle was gelukkig om verby die toegepakte pad te kom en nie in die dik sant vas te sit met hul Datsun 1400 bakkie nie.
 
Strepie

Sealiner
So 'n bliks&(*m. Dis hoekom ek in 4x4 mode daar ry, sodat ek net die versneller kan vas trap en hom in sy m*&*&r ry!
 
Anchorman

Senior Member
Dis hoekom ek met so lekker lang swaar koker vang, as hy in die pad kom staan hou ek net die koker by die venster uit en maak van hom 'n sosatie
 
Marthin

Sealiner
Nou hoekom het die perd nie sy maniere saterdag kom uithaal nie?? Manne dit sou darm sports gewees het. Twyfel sterk daar sou catch en release toegepas gewees het.

Op n ernstige noot, dis die ander rede hoekom ons SSEC WP gestig het. Raak deel van die pret, en jy kan altyd n groep mense wees wat na hierdie plekke toe gaan. As julle so 3 bakkies vol is kan hy maar daar kom staan en traffic cop speel in die sand.
 
Top