killer strepie
Sealiner
Gamba wrote:
.....wat bedoel jy Sondag toe wil hy homself gooi.lol Die beste was toe ons by die huis kom sê hy vir sy ma, hy het drie Kabeljoue gevang en nie Karpe nie.lol@KS hehehe, dan kan jy mos loop tot die water by jou keel kom en hy sit nog hoog en droog en dan gooi hy hom.
)