As i've said before Reef/Sandbank dancing is not for the feint hearted. I'm sore in places i never thought i had.
My kob was caught with my line 200m plus into the sea, as there was 2 turns of mono left on top of my braid when i put the rod in the rod holder. It was also my last swimming/wading effort, and i didnt get another kob bite after this.

Op die ou end van die dag het jy hom geland, en dis al wat tel.....Die vissie het verseker selfmoordneigings gehad.



Ja sal maar moet sal net eers bietjie dunner moet word!ons sal maar moet bele in wetsuits. ons kan nie dat die karre lyk of ons wasgoed was nie.
Dog ek sien matrone en wou net agter Killer streepie induck om weg te kruip. Moet maar op my hoede wees. Met die klomp verskoonings wat jy maak oor hoekom jy nie vis vang nie gaan jy ook nie jou Angling fot idiots boeke verkoop kry nie.Ek het een van daai ALLES-GAN-VERKEERD101 dae gehad....... Manne dankie dit was nogsteeds baie leker.
@OUPA Sailfish wat bekryp jy in daai foto?![]()
Ja nee!!!ons sal maar moet bele in wetsuits. ons kan nie dat die karre lyk of ons wasgoed was nie.
Alles wat 'n bonnet het is toegegooi onder die klere. Ek kan dit beaam!!! Was heerlik gewees!!! Nou dat ons almal die ropes ken moet daar definiteif volgende keer meer ernstig gebraai raak!!!!! ::balance:@ Loomis voor ek vergeet. Dankie vir daai lekker broodtjies met die kudu fillet op! Hemels gewees. Ek vermoed hy het skelm kudu fillet by sy asies bygedraai!

Op jou skouers dan gooi hy die diepste!:fishnManne julle moet maar vir julle duikpakke aanskaf, tot Killer Strepietjie wade as hy gaan visvang.lol
......wat bedoel jy, die man het al visvang argumente met my.......killer strepie wrote:Op jou skouers dan gooi hy die diepste!:fishnManne julle moet maar vir julle duikpakke aanskaf, tot Killer Strepietjie wade as hy gaan visvang.lol