SSEC_wc first comp 17/10/09

crabman

New member
Thanks guys, competition was great and can't wait for the next one. Loomis, I don't have any words for you, you should change your name to Mr K WP (K-kabeljou).
 
Marthin wrote:
As i've said before Reef/Sandbank dancing is not for the feint hearted. I'm sore in places i never thought i had.

My kob was caught with my line 200m plus into the sea, as there was 2 turns of mono left on top of my braid when i put the rod in the rod holder. It was also my last swimming/wading effort, and i didnt get another kob bite after this.

Hey Marthin, was jou hoek in daai vis se bek.....vertel so bietjie meer hoe jy daai vis gevang het....wat ek kan onthou het hy in jou lyn vas geswem....:fbash

Jy maak my sommer honger......
 

Anchorman

Senior Member
So tussen al loomis se kabeljou kadette en TriniD se Stompneus op 'n 5/0 en sardyn , lyk dit vir my het galjoen stillettjies tot bo op die leader bord geklim! Nou weet ons wie om te agtervolg by die volgende kompetisie:D:D
 

Mangi

Sealiner
Ai boys, ek is sommer groen van jaloesie! Wens ek kon julle manne gejoin het Saterdag.

Geluk aan al die manne wat vis gevang en veilig release het!
 

Hannes101

Sealiner
Ek het een van daai ALLES-GAN-VERKEERD101 dae gehad....... Manne dankie dit was nogsteeds baie leker.
@OUPA Sailfish wat bekryp jy in daai foto?:hyst:
 

Sailfish

Sealiner
Hannes101 wrote:
Ek het een van daai ALLES-GAN-VERKEERD101 dae gehad....... Manne dankie dit was nogsteeds baie leker.
@OUPA Sailfish wat bekryp jy in daai foto?:hyst:
Dog ek sien matrone en wou net agter Killer streepie induck om weg te kruip. Moet maar op my hoede wees. Met die klomp verskoonings wat jy maak oor hoekom jy nie vis vang nie gaan jy ook nie jou Angling fot idiots boeke verkoop kry nie. 
 
 

Strepie

Sealiner
@ Loomis voor ek vergeet. Dankie vir daai lekker broodtjies met die kudu fillet op! Hemels gewees. Ek vermoed hy het skelm kudu fillet by sy asies bygedraai!
 

Gamba

Senior Member
Strepie wrote:
@ Loomis voor ek vergeet. Dankie vir daai lekker broodtjies met die kudu fillet op! Hemels gewees. Ek vermoed hy het skelm kudu fillet by sy asies bygedraai!
Ek kan dit beaam!!! Was heerlik gewees!!! Nou dat ons almal die ropes ken moet daar definiteif volgende keer meer ernstig gebraai raak!!!!!     ::balance:
 

Gamba

Senior Member
Dankie aan al die organiseerders en raffle kaartjie verkopers, julle efforts word waardeer. Ek gan sommer al volgende week gan oefen vir die 7de daar in die baan!!!! Mooi Wicus met die 1ste plek, dis welverdiend. Netjiese vis Jason.  Julle moet net nie op julle gemak raak daar bo aan die lys nie. 

Ek het die swemsessies die meeste geniet was heerlik maar het nader aan versuipslag gedraai hier teen die einde.

Tot volgende keer

Stywe lyne:wfish
 
Manne julle moet maar vir julle duikpakke aanskaf, tot Killer Strepietjie wade as hy gaan visvang.lol
 

Attachments

  • PIERRESTRAND (Small).JPG
    PIERRESTRAND (Small).JPG
    39.6 KB · Views: 93

Gamba

Senior Member
@KS hehehe, dan kan jy mos loop tot die water by jou keel kom en hy sit nog hoog en droog en dan gooi hy hom.
 
Top