As ek na die datum kyk het hy meer as sy pa gevang in 2010......net Killer Strepietjie het sy eerste Kabeljou die vakansie gevang....
as dit nie 'n blaasoppieseebaber is nie byt die haaie en cobs op die selfde rig. Twee vliee met een klap..lolHannes101 met sy haaitjie........o-ja en die Kabeljou wat selfmoord gepleeg het...
Mooi Hannes!!!!!!!!!
killer strepie wrote:As ek na die datum kyk het hy meer as sy pa gevang in 2010......net Killer Strepietjie het sy eerste Kabeljou die vakansie gevang....
so who is worry were have you been hu now I got somebody to bite.More manne, Killer Strepie is weer online...hahahahahah
Boskabeljou het weer verkeerde spesie is Struisbaai gevang.......opsoek na
punte, Kolsterte.lol
killer strepie wrote:so who is worry were have you been hu now I got somebody to bite.More manne, Killer Strepie is weer online...hahahahahah
Boskabeljou het weer verkeerde spesie is Struisbaai gevang.......opsoek na
punte, Kolsterte.lol
GOOD MORNING THERE SIR HOW ARE WE THIS FIND DAY![]()
Not much and on the fishing side not much as will got a lot of catching up to do and was thinking of the baan to do some good catching up but the weather is not right.craig myburg wrote:killer strepie wrote:so who is worry were have you been hu now I got somebody to bite.More manne, Killer Strepie is weer online...hahahahahah
Boskabeljou het weer verkeerde spesie is Struisbaai gevang.......opsoek na
punte, Kolsterte.lol
GOOD MORNING THERE SIR HOW ARE WE THIS FIND DAY![]()
More Craig......hoe was die visvang lately........met die SO wind wat basies net 45 km
n uur gewaai het, het ek maar min gedoen
bring it on baby i can take it.Jy kan maar met my moeilikheid soek, ek is terug........maar as jy wil uitdeel moet
jy kan ontvang.lol
Die volgende comp is mos die Baan......ek soek ook punte...hahahahah