***Galjoen***
Sealiner
Ok manne, ons is nou klaar met die 5de se komp en is nou tyd om te begin dink oor Struisbaai. Desember lê nou oop been en wag vir ons om die extra dag te neem asook van die manne wat dalk 'n mooi vis of twee kan vang wat vir ons rekords kan tel. Die elwe behoort nou in te kom so julle sal moet werk om Trini D se rekord elf van 43cm te breek....lol
Ek weet nie wie van julle gaan almal op verlof nie, maar indien wel wil ek net sê as julle die lang pad aanvat, veilig ry en velig terug kom!!!::jdski
Vir die wat bonus nommers wil gebruik, julle behoort almal my cell nommer te hê ek is net nie beskibaar vanaf die 16de tot die 21ste Desember nie...sit dan lekker in Struisbaai. Ek hoop daar is nog van julle mane wat hier rond gaan wees sodat ons darem nog 'n lyn of twee kan gaan gooi.:fishn
Ons bestuur vergader môre aand en sal dan besluit oor Struisbaai se comp en julle behoort Vrydag pressies te weet wat gaan vir wat as julle dan wil begin reelings tref vir Struisbaai.
:dapp:
:dapp:
Vir die wat nie Struisbaai so goed ken nie, dit is wat julle kan verwag:
Elwe: gewoonlik in Januarie kan mens hulle verwag in die 1-1.5kg klas maar hulle tyd is eers gewoonlik in Februarie, dan is hulle sommer lekker volop.
Kraker: ma'se krakers wat nou daar wei, my neef het in die week een verloor in die omgewing van 19kg
Kabeljou: mooi kabeljoue in die onmgewing van 3 - 4.5kg en dan die rondlopers van oor die 10-20kg...slegs in kleur water
Wildeperd en Kolster: altyd volop tussen die klippe
Belman: gewoonlik volop in die winter, weet nie so mooi van die somer nie.
Steenbras: al wat ek sê is "die plaat" is sy woning!!!
Struisbaai....kom nou nader asb.....