SSEC:WC

Anchorman

Senior Member
gaan check op die website by http://www.5spesie.co.za Daar is basies vir elke een van die 5 spesies 'n prys vir die drie swaarste visse, dan is daar nog 'n prys vir die span met die swaarste sak visse en vir die deelnemer met die swaarste sak vis. Daar is nou catch and release areas, maar weet nog nie hoe dit gaan werk nie.
 
Anchorman

Senior Member
Kan een van die bestuur 'n nuwe post begin oor die 5spesie? Ek dink dit sal 'n goeie idee wees om die top 6 van die ssec in een span te sit en dan om nog 'n span of twee in te skryf vir die ouens wat wil deelneem. Ek sien daar is klaar 'n paar spanne wat ingeskryf is vir die kompetisie.
 
Bom

New member
Ons sal dit baie wardeer as ons n Sealine span of twee kan kry. Ons wil juis Sosiale eetbare vis klubs teen mekaar laat kompiteer. Pearly Beach, Melkbos, Betty's Baai, etc het hulle alreeds commit. Soos ons, hengel die klubs ook meestal net vir eetbare vis. Daar is medaljes en bekers vir spanne om te wen.

Die katogorie van pryse vir seniors gaan vermeerder word om byvoorbeeld om Catch en Release spesifiek pryse weg te gee. Sover lyk die sponsors se commitment baie positief na laas jaar se suksesvolle Komp (touch wood).

Ek sal by volgende week die catch en release rules op die 5 Spesie websit sit. Die areas is alreeds op die 5 spesie website onder "Maps".

Sailfish

Sealiner
Anchorman wrote:
Kan een van die bestuur 'n nuwe post begin oor die 5spesie? Ek dink dit sal 'n goeie idee wees om die top 6 van die ssec in een span te sit en dan om nog 'n span of twee in te skryf vir die ouens wat wil deelneem. Ek sien daar is klaar 'n paar spanne wat ingeskryf is vir die kompetisie.

icon_clip.gif
Updated - Omoto and Adrenalin Struisbaai 5 Spesie Rock and Surf Competition
Western Cape Angling Competition

Anchor, dit is n sticky hier. Dink daar moet nader na die datum eers n pos daaroor begin word. Dis geneig om verlore te raak as dit lank vooraf gepos word en nie gereeld op gepos word nie.
 
Anchorman

Senior Member
Oupa saily, die spanne kan alreeds inskryf, so ek dink dit sal goed wees as ons so gou as moontlik 'n span kan finaliseer en die inskrywings gelde betaal en als. Daarna kan mens strategie ens. begin bespreek, ons wil darem seker nie naam weggooi daarso nie, so ek sê begin eerder vroeër as later en sorteer als netjies uit.
 
kaspaas

Sealiner
Sailfish wrote:
Anchorman wrote:
Kan een van die bestuur 'n nuwe post begin oor die 5spesie? Ek dink dit sal 'n goeie idee wees om die top 6 van die ssec in een span te sit en dan om nog 'n span of twee in te skryf vir die ouens wat wil deelneem. Ek sien daar is klaar 'n paar spanne wat ingeskryf is vir die kompetisie.

icon_clip.gif
Updated - Omoto and Adrenalin Struisbaai 5 Spesie Rock and Surf Competition
Western Cape Angling Competition

Anchor, dit is n sticky hier. Dink daar moet nader na die datum eers n pos daaroor begin word. Dis geneig om verlore te raak as dit lank vooraf gepos word en nie gereeld op gepos word nie.
@Sailfish en Anchorman. Ek het op versoek van die manne maar 'n thread geplaas om die manne solank hul beskikbaarheid te laat toon. Daar was reeds reaksie daarop.

Ek hoor jou dat dit mag verdwyn maar ons moet maar so dan en wan 'n post plaas om hom vorentoe te bring en daar te hou.

Dit klink elk'geval donners lekker!!!::S
 
EXTREMIST

Sealiner
count me in to represent team SSEC-WP at the 5 species comp. if i can get off from work that is. i'll let you guys kno closer to that date.
 
craig myburg

Senior Member
EXTREMIST wrote:
count me in to represent team SSEC-WP at the 5 species comp. if i can get off from work that is. i'll let you guys kno closer to that date.
hey EXTREMIST you got to get yourself a sealine shirt to be part of the team hahahahaha:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst: and you will get off from work
:::S:::S:::S:::S:::S
 
EXTREMIST

Sealiner
craig myburg wrote:

that wont be possible, unless sealine has a shirt in blue and white stripes.. i aint no blou bal.. lol
 
Tylos

New member
Strepie wrote:
Praat julle 2tjies nou Struis kodetaal hierso???? LOL::S::S
Telkom kodetaal - LOL. Sal daar wees vir 5-spesie, maar is klaar geboek in skoonpa se span, so sal ongelukkig nie vir SSEC-WC kan deelneem nie. Die kroeg klink goed!
 
kaspaas

Sealiner
Manne, praat van hengel onder Sealine se vaandel..... die wat onder die naam van Sealine wil hengel by 5 spesie sal seker ten minste Sealine hemde moet dra. Ekself het ook nog nie een nie en hulle kos meer as R250 ! Miskien kan ons erens 'n sponsor kry? Waar is die manne met die 'contacts'?
 
Top