2 oud Mens Health modelle. Jakkie en Bantam.
S Seasick New member Dec 9, 2013 #21 2 oud Mens Health modelle. Jakkie en Bantam. Attachments Jakkie en Bantam.JPG 57.4 KB · Views: 157
S Seasick New member Dec 9, 2013 #22 Man raak honger ook. Choppertjie pak weg. Attachments Choppertjie.JPG 42.5 KB · Views: 157
S Seasick New member Dec 9, 2013 #23 Fabba en Mobi vat iets vir die keel. Attachments Fabba en Mobi.JPG 46.9 KB · Views: 154
S Seasick New member Dec 9, 2013 #25 Die kamp kommedant. Neville the Devil. Attachments Neville.JPG 55.3 KB · Views: 155
K kaspaas Sealiner Dec 9, 2013 #26 Ai manne, dit was duidelik idilliese weer! Maar dit lyk mos vir my ons manne in Blou is al so gewoond om in onmenslike slegte weer te hengel, dat ons die dag as dit mooiweer is, niks kan vang nie!! ha ha
Ai manne, dit was duidelik idilliese weer! Maar dit lyk mos vir my ons manne in Blou is al so gewoond om in onmenslike slegte weer te hengel, dat ons die dag as dit mooiweer is, niks kan vang nie!! ha ha
E ebs Sealiner Dec 9, 2013 #27 veels geluk vir die top 3 manne van die komp, dit was baie lekker om weer die ouens te sien en bikkie bollie to praat....
veels geluk vir die top 3 manne van die komp, dit was baie lekker om weer die ouens te sien en bikkie bollie to praat....
S Seasick New member Dec 9, 2013 #28 Ebs doing his "Groot krokodil" impression. Attachments ebs.JPG 53.4 KB · Views: 127
S Strepie Sealiner Dec 9, 2013 #29 Seasick wrote: Ebs doing his "Groot krokodil" impression. Click to expand... "PW"
R RINEX Sealiner Dec 9, 2013 #30 Ebs ,vas met Smooty Attachments IMG_2630 (FILEminimizer).JPG 40.1 KB · Views: 93
R RINEX Sealiner Dec 9, 2013 #31 kort sokkies se hemde lyk nog nuut...hier staan ek met my neef langs Bos ons Chairman Attachments IMG_2616 (FILEminimizer).JPG 36.7 KB · Views: 93
R RINEX Sealiner Dec 10, 2013 #32 dankie vd steaks, Ebs... Attachments IMG_2643 (FILEminimizer).JPG 45.6 KB · Views: 71
R RINEX Sealiner Dec 10, 2013 #33 adnin besig met die punte....nie baie werk gehad... Attachments IMG_2653 (FILEminimizer).JPG 51.2 KB · Views: 70
K kaspaas Sealiner Dec 10, 2013 #34 Het julle vir "Nefie" 'n ontvangsbewys laat teken vir daai trofee? Julle ken hom.....