SSEC WC In house comp Langebaan 7 Desember

kaspaas

Sealiner
Ai manne, dit was duidelik idilliese weer! Maar dit lyk mos vir my ons manne in Blou is al so gewoond om in onmenslike slegte weer te hengel, dat ons die dag as dit mooiweer is, niks kan vang nie!! ha ha
 

ebs

Sealiner
veels geluk vir die top 3 manne van die komp, dit was baie lekker om weer die ouens te sien en bikkie bollie to praat....

::slr::
 

RINEX

Sealiner
kort sokkies se hemde lyk nog nuut...hier staan ek met my neef langs Bos ons Chairman
 

Attachments

  • IMG_2616 (FILEminimizer).JPG
    IMG_2616 (FILEminimizer).JPG
    36.7 KB · Views: 93

RINEX

Sealiner
adnin besig met die punte....nie baie werk gehad...
 

Attachments

  • IMG_2653 (FILEminimizer).JPG
    IMG_2653 (FILEminimizer).JPG
    51.2 KB · Views: 70
Top