Die kaapse dokter het sy naam gestand gedoen maar die juweel van langebaan uitgelos dat ons 'n uitstekende visvang dag daar kon he.
'n Totaal van 18 lede het die moeite gemaak om Langebaan vir die dag te besoek, party van ons was gelukkig met 'n paar vissies en die res moes maar die mooi water en weer geniet. Ons taliban afdeling(in house grappie) in ssec wc het aan die rassple kompetisie ook deelgeneem en kon darem ons mooi daar verteenwoordig - dankie manne en geluk.
Uiteinde van die dag het Seasick(CJ) die trofee gewen met 3 steentjies, Sargant(Sean) 2de met 2 steentjies en Extremist(faheem) 3rde met 1 ou steentjie.
Niks grootes het die dag uitgekom tussen ons nie en na bywoning van rassple prysuitdeling ter ondersteuning van die taliban afdeling wat darem 'n paar in edibles kon vang kon ons sien dit was oral stil.
ma volgende keer draai die geluk dalk ons kant toe. 'n lekker visvang dag op 'n mooi plek, wat meer soek 'n mens dan nou.