SSEC WC In house comp Langebaan 7 Desember

maaknlas

Sealiner
Die kaapse dokter het sy naam gestand gedoen maar die juweel van langebaan uitgelos dat ons 'n uitstekende visvang dag daar kon he.

'n Totaal van 18 lede het die moeite gemaak om Langebaan vir die dag te besoek, party van ons was gelukkig met 'n paar vissies en die res moes maar die mooi water en weer geniet. Ons taliban afdeling(in house grappie) in ssec wc het aan die rassple kompetisie ook deelgeneem en kon darem ons mooi daar verteenwoordig - dankie manne en geluk.

Uiteinde van die dag het Seasick(CJ) die trofee gewen met 3 steentjies, Sargant(Sean) 2de met 2 steentjies en Extremist(faheem) 3rde met 1 ou steentjie.

Niks grootes het die dag uitgekom tussen ons nie en na bywoning van rassple prysuitdeling ter ondersteuning van die taliban afdeling wat darem 'n paar in edibles kon vang kon ons sien dit was oral stil.

ma volgende keer draai die geluk dalk ons kant toe. 'n lekker visvang dag op 'n mooi plek, wat meer soek 'n mens dan nou.
 

Attachments

  • die lagoon is darem mooi.jpg
    die lagoon is darem mooi.jpg
    49.6 KB · Views: 243

maaknlas

Sealiner
'n gesoute hengelaar Faheem was langs chocy maar net een steentjie vir hom ook
 

Attachments

  • faheem.jpg
    faheem.jpg
    30 KB · Views: 240

maaknlas

Sealiner
ons klub champ Herman seawiid het oral probeer - familie het kom help ondersteun en soek
 

Attachments

  • herman was by al die spots.jpg
    herman was by al die spots.jpg
    45.5 KB · Views: 239

maaknlas

Sealiner
Jaco wou sommer ons trofee vir parkeraad skenk - die manne het darem 'n smile gehad vir die dag
 

Attachments

  • jaco maak parkeraad goed voel.jpg
    jaco maak parkeraad goed voel.jpg
    45.1 KB · Views: 234

maaknlas

Sealiner
terwyl ons wag vir rerige vis maak ons bietjie pret op die whatsapp chat - hoeveel punte vir 'n pliile???
 

Attachments

  • miskien tel hy punte.jpg
    miskien tel hy punte.jpg
    63.2 KB · Views: 235

maaknlas

Sealiner
Mobi en fabba soek prawns vir stootwater
 

Attachments

  • mobi en fabba soek prawns vir stootwater.jpg
    mobi en fabba soek prawns vir stootwater.jpg
    68.6 KB · Views: 233

maaknlas

Sealiner
ebs vang een stok ssec en die ander een rassple. Hiers hy besig met sy rassple aas
 

Attachments

  • ebs besig met rassple aas.jpg
    ebs besig met rassple aas.jpg
    46.2 KB · Views: 230

maaknlas

Sealiner
ons ondersteun ons manne by rassple ook
 

Attachments

  • kyk al die blou hemde in ondersteuning van ons klub.jpg
    kyk al die blou hemde in ondersteuning van ons klub.jpg
    45.8 KB · Views: 229

maaknlas

Sealiner
na die dag het ons gaan kamp opslaan vir 'n lekker braai.

Dankie vir die site bespreking Neville
 

Attachments

  • oostewal kamp.jpg
    oostewal kamp.jpg
    63.9 KB · Views: 231
Top