patrys wrote:
Ek gaan julle manne in die GOOD LUCK inhelp deur die een te sluit.
Julle is welkom om die volgende te open.
In die volgende een gaan julle sommer hope en hope good luck he, so baie dat julle sommer vir my ook 'n koolbox snoek gaan stuur.
Die redes hoekom in die volgende thread so baie good luck gaan wees is:
** Ons gaan nie vloek in dit nie
** Die inspekteurs gaan by die huis bly
** Die lawyers is op verlof
** Die selfone is afgesit.
** Dreigemente het opgedroog
Ek waarborg julle GOOD LUCK solank julle net die boonste handhaaf.
Nou ja, oor die bad luck wil ek nie eers praat nie.
ADMIN "S"
LOCKED
This is the last post fronm the previous snoek thread, my afrikaans is pretty good but i dont get it!
Lets start a fresh snoek thread, hopefully it will attract some snoek somewhere!!
ek het julle gese dat ons die een moet toemaak en n nuwe een begin. dalk sal ons meer luck op hom he.