SNOEK!! Take 7!

Hammertime

Sealiner
Sheez I remember that day.

He was so seasick it was crazy and then he went vas on the bokstang after you gave him a few tips. Seasickness gone and 40 fish later he was buggered.

He was so proud to offload at kalk baai that day, remember. Then the aunties chirped him he's the man and that really made his day.

At least now, he can break their necks and doesn't throw them all over the show. In fact since he caught that 60 odd kg yellowfin a few months ago he has turned into a fishing machine and a great deckhand to have on board.
 

Dorado75

Sealiner
Finally!!! A few snoek been caught! My old man is behind the bellows and they found a very nice piece of snoek on the echo, turned on it and caught 4 moerse snoek! Says that the current is like a river though!!! The kalk bay boats apparently laying in buffles and reported catching plenty of those undersize snoekkies!!

Will give a final report later when they come off the sea!!
 

Barte

New member
Patrys,

Ek sal nog daai resep waaroor ons gisteraand gepraat het aanstuur.

Onthou, die Paarl is op jou pad Kaap toe, dis nou as jy kans sien vir die weegbrug.
 

hamco

Senior Member
Ons het by die oumanne geleer dat "China snoek" maar net klein snoekies is.

Weet nie of hulle regtig reg was nie. Al hoekom ek dink dat hulle na die klein snoekies as China snoek verwys het, is omdat die oumense geglo het dat die chinese kleiner mense is as die Suid-Afrikaners, defnitief kleiner as die senters van die All Blacks.

Dalk sal Miles of Hammertime vir ons die regte antwoord het.
 

patrys

Senior Member
Barte wrote:
Patrys,

Ek sal nog daai resep waaroor ons gisteraand gepraat het aanstuur.

Onthou, die Paarl is op jou pad Kaap toe, dis nou as jy kans sien vir die weegbrug.
dis reg . ons kan praat. my oog is vir eers ingestel vir die langnaweek se hengel. doelwit om n galjoen te vang. nog nooit een gevang nie.
 

Anchorman

Senior Member
Manne ek sien die weer het mooi verander vir die naweek! Dit lyk vir my of mens sal Dassen toe kan hardloop. Wie gaan vir ons gaan kyk of die snoek of dalk selfs die geelstert daar is?

Ek gaan maar die naweek gou gaan kyk of ek nie 'n galjoen gevang kan kry nie, hopelik kan ek nog gooi, want ek het nou al gewoont geraak aan net handlyn laat sak.
 

Dorado75

Sealiner
So it didn't get any beTter unfortunatly! They ended up with 5 massive snoek on the boat out of one piece! The current was apparently as strong as a river!

Hopefully the NW tonight and tom will settle the current and the fish might then bite!

They ended up catching a few chokka, roman and hotties in buffles!
 

patrys

Senior Member
lyk my ons moet maar net geduldig wees. waar is renier en kadoempie hulle. is hulle kwaad vir die snoek dat hulle so stil is.
 

hamco

Senior Member
@ Master Diver, according to the CEO of the KLEINMOND VISSERS ONTWIKKELINGS FORUM there was no snoek yesterday. Only bankvissies.

@ Patrys, jong daai manne het mos nou hul eie tread waar hulle gesels oor hul dinge en waar die snoek nie is nie.

Hierdie is mos nou tread waar dit gaan oor waar die snoek is. 

 
 

hamco

Senior Member
Twakkie, ek roer sommer die pot om te kyk of daar nie posts oor die snoek kan kom nie. Gooi sommer 'n klip in die bos en kyk of daar nie snoek uit kom nie.
 

Irie ivan

Senior Member
En DIT wil jy nie doen nie!!!

Lyk my my 5 dae se voluntry ban het darm vyf visse opgelewer.

Hoe lank sal ek moet stilbly vir 100 'n man? My kop te seer van die klip wat hom getref het!!

Thanks Don for the report. Die vis gaan verskyn, en sommer gou, Guaranteed! Weer lyk doenbaar vir die naweek om te gaan look-see! As daai strome bietjie bedaar.......::S
 

hamco

Senior Member
Jammer Irie! Jou nie in die bos verwag nie. Aangeneem dat jy vir ons die snoek gaan soek het.

Die CEO van die Kleinmond Vissers Ontwikkelings Vereniging het niks gerapporteer vandag nie. Ek neem aan die see is te rof daar.

 

 
 

Kadoempie

Senior Member
middag ek sien my naam word weereens genoem sonder my toestemming??? nee wat ek is maar hier.... arm maar ordentlik! Vis is maar stil die kant. Ek gaan maar saterdag punt toe meskien het daai klein snoekies in buffels so bietjie lyf gekry na die suid ooste en noordweste winde en daai sterk strome. Wie gaan waar die naweek?
 
Top