he he - & dis 'n groot torium supporter wat so praat (ekke nou).vathom daai fathom ! :fishn
Het nou net die 15 asook nog 'n 30 gekry. Stock moes van 'n ander winkel af kom. Voor iemand my chirp ek het baie lank vir die upgrade gespaar so hou asb maar die comments vir julle self. Sal nou nou die foto's laai.
26 Jaar! dis tyd vir 'n upgrade LOL.Strepie wrote:

Haha! Hoe lank gebruik jy nou al daai Abu 8000C - 28 jaar? Lekker man, hoop daai katrolle gee jou top diens!
Ek sal ook met graagte een vat... Laat weet hoeveel lyn jy op die 15 kan kry. 'n Foto van die 15 en 30 langs mekaar sal ook welkom wees.