saw the new penn fathom

Julle manne wat nou al die katrolle beloer het, vat die 15 soveel lyn as n sl30? Is die 25 net in n narrow spool? Dit smaak my ek het een iewers in n boek gesien met n bree spool.
 
Strepie

Sealiner
ek het amper 600m .45 op my 30 gekry so ek dink die 15 kan dieselfde hoeveelheid lyn vat of meer. Die spoel lyk bedrieglik klein maar hy vat baie lyn. Die 25N is 'n smal spoel.
 
Strepie

Sealiner
Het nou net die 15 asook nog 'n 30 gekry. Stock moes van 'n ander winkel af kom. Voor iemand my chirp ek het baie lank vir die upgrade gespaar so hou asb maar die comments vir julle self. Sal nou nou die foto's laai.
 
kopstamp

Sealiner
@armand, het ook nou met een gepeuter, check die infinate anti reverse op hulle, nie so lekker as n numwe een bly terug gly nie?

Ek hou van die "clicker" op die tention knob, sien die katrol is nogal "styf" as mens katrol? Is dit as gevolg van die nuutgyt van die katrol?
 
jaccil

Senior Member
Strepie wrote:
Het nou net die 15 asook nog 'n 30 gekry. Stock moes van 'n ander winkel af kom. Voor iemand my chirp ek het baie lank vir die upgrade gespaar so hou asb maar die comments vir julle self. Sal nou nou die foto's laai.

Haha! Hoe lank gebruik jy nou al daai Abu 8000C - 28 jaar? Lekker man, hoop daai katrolle gee jou top diens!

Ek sal ook met graagte een vat... Laat weet hoeveel lyn jy op die 15 kan kry. 'n Foto van die 15 en 30 langs mekaar sal ook welkom wees.
 
Strepie

Sealiner
jaccil wrote:

26 Jaar! dis tyd vir 'n upgrade LOL.

15 & 30
 
Attachments

  • 15 & 30.jpg
    15 & 30.jpg
    40.3 KB · Views: 145

  • 15 & 30 [].jpg
    15 & 30 [].jpg
    36.1 KB · Views: 146
Top