Jean Claude Vaaldamme
New member
Dafish wrote:
Mense van al jare voor daar iets soos spesiehengel of fishcare was, groot visse. Daai met baie basiese skepnette of sommer met hand uitgehaal of oor grond uitgesleep. Daar was nie landing mats en sulke goed nie. En steeds het die visse gegroei en ons het hulle aanhou vang.
So wat is jou punt? Of wou jy maar net iets kom se? As jy dalk volgende keer mooi lees sal jy sien die onderwerp gaan nie oor mens moet maar die visse vermoor nie, dit gaan oor mense wat kla as visse op grond gras gesit word of in die lug gehou word vir fotos, maar hulle self, doen ook goed wat nie goed is vir die visse nie.
So as jy kan bewys dat alles wat jy doen as jy visvang, voordelig is vir die vis of ten minste nie nadelig is is, wys ons, anders bly maar stil oor fishcare.
Ag ou Vaaldamme
Eks bly om te sien jou best catch is n 8,5Kg Vet Japsnese Uitheemse vis. Vir daai vis om jou Best catch te word het daar n paar mense besluit om fish care toe tepas en hom veilig terug in die dam te sit sodat jy hom eendag kan vang en mee te spog. Well done aan daai hengelaars.
Ek dink as hengelaars dieselfde fish care toepas met ons inheemse visse sal daar verseker meer gewees het. Gaan kyk maar oor naweke by damme soos Loskop en Arabie. Elke liewe kurper word gelaai. Om wat mee te maak? Daai damme is nie meer dieselfde as jare gelede nie
Ek pas fish care toe op al wat n vis is wat ek vang. Met die hoop dat iemand na my die selfde pret kan he.
Dalk moet die Vet Japsnese Uitheemse vis hengelaars almal bietjie leer van Fish Care.
Well done manne ek sien die as n kompliment vir ons.