Kyk ek is al so gatvol as iemand waag om op n visv

Superman

New member
Jean Claude Vaaldamme wrote:
Stiff Rick. Aangesien jy byna die enigste een is wat probeer het om te verduidelik op n beskaafde, intelligente manier, selfs met die woord belaglik so paar keer, sal ek probeer om dieselfde respek te toon.

.............
....
...
Ps jy kan maar engels tik, ek is seker ek sal verstaan

In 'n mate stem ek saam met jou, en dan is daar die punt van die manne wat die vis uit publieke damme verwyder om in hulle damme te sit waar net 'n handjie vol ouens toegang het. Ek persoonlik is daarteen gekant, of die ou wat op die straat bly en 'n 40lbs wemmer vissie doodmaak, so be it, at least het hy iets geeet en kan nog 'n week survive op straat.
 
HennieB wrote:
https://www.google.co.za/search?q=there%27s+no+cure+for+being+a&rlz=1C1CHMO_enZA613ZA613&espv=2&biw=1920&bih=971&source=lnms&tbm=isch&sa=X&ved=0ahUKEwjV0q2F1rbOAhXsB8AKHXTgCpEQ_AUIBigB#tbm=isch&q=there%27s+no+cure+for+being+a+****

Snaaks hoe daar gereeld daar na papgooiers as kommin en damduikers verwys word, maar daar het jy nou die teendeel bewys en jou opvoeding aan almal ten toon gestel. En sommer die wat jou so geprys het vir jou goeie post
 

LCF

New member
Yes seker waar, maar jy mis nou jou eie gesprek hier. Die manne verduidelik mos nou hoe dinge werk en staaf mos hul punte ook. Hkm nou n ou post weer opbring? As ek nie verkeurd is nie se jy in amper al jou posts hoe kinderlik en on-opgevoed ons (blykbaar alle spesi karp hengelaars) is? Ek gaan nie stry of baklei nie, hoor net wat die ander manne se en gee goeie terug voer, hierdie hele storie gaan net k@k maak tussen vriende en toekomstige hengel maats. So volgens my is hierdie topic mos nou gedek en afgehandel. Daar is baie gese en baie is ook geleer. Om nou ou posts die hele tyd op te bring en dieselfde dingf oor en oor te se is onnodig. Ek se nie jys verkeurd nie, se ook nie dat die ander manne verkeurd is nie. Dink dis nou al 100 000 000 000 gese op topic... "gee elke ou net sy eie plekkie onder die son". Kom ons los nou hierdie "baklei" op n chat site asb. Ek het gejoin om te leer en hulp te vra, nie om oor n post te baklei met iemand wat ek nie eers al gesien het nie. Useless is dit mos nie?
 
Fishpaste wrote:
Jean as jy n valid fishing license het en jy fish n venue waar jy jou vis mag neem dan het jy die grootste reg om met hom te maak wat jy wil. Skop hom terug in die dam in of gooi die vis in die bos...jy kan met hom maak soos jy smaak soos ek gewoonlik se. Karp, bass, graskarp, kurper, baber etc. dit maak nie saak nie!

So n gedrag "portray" sleg en maak ongelukkig net n slegte indruk en daar sal altyd mense wees wat jou sal uit wys! Elke person moet maar binne himself kyk en besluit wat hy/sy wil maak...ons ouers het ons probeer reg groot maak en ons probeer ons kinders reg groot maak...wat hulle eendag maak is up to them.

Daar is mos daai gesegde wat se jy kan die perd tot by die water bring maar jy kan hom nie maak drink nie...

Soos ek gese het, ons vissermanne is almal baie passie vol en partykeer miskien net te passie vol ja!

Oor die leads in die water...ja...dis al bespreek hier op sealine en ander forums en ongelukkig is daar geen studies en dit sal jare en geld neem om die research te doen. Op die oomblik is daar baie meer pressing matters wat n dadelike invloed op ons diere/visse het soos besoedeling, chemicals, raw sewage, illegal gill netting, grond erosie, droogte etc etc.

Kyk ek self het een van daai moffie matte. Nie omdat ek dink die vis gaan beskadig word as ek hom op die gras neersit nie, slegs omdat ek moeg is as die kinders so die vise vashou vir fotos, dat die visse vol gras en grond is en nie baie mooi lyk op die fotos nie. Sommige plekke het mooi groen gras so dan worry k nie, maar ander en veral in winter is dit dooie gras en grond. Ek meen hierdie visse oor 20kg moet seker al jare leef en is seker al honderde kere gevang, en dan ook seker net so baie al op grond en gras gesit, maar hulle lyk nog reg.

Die topic gaan nie oor extreme mishandeling van visse of diere nie. Dit gaan oor simpel goedjies, soos n ou oom of kind wat baie trots n foto vam sy vis iewers laai, en dan kom spoil n klomp spesie ouens die party deur fish care te skree omdat daar dalk n grassie op die vis is of hy hom dalk in die lig vashou. En ja ek weet hy kan dalk seerkry as hy val, maar ek en my klein laaitie het al honderde visse vasgehou en nog nie een laat val nie. En as jy nou een uit n paar honderd laat val, gaan dit nou nie n vreeslike inpak maak, teenoor skade van besoedeling nette ens, soos jy noem nie.

Nou word iemand se trots op sy vangs gespoil oor so ou simpel klein dingetjie.
Om die punt meer te bewys. Ek het so ruk terug toe ek kyk na so moffie mat(unhooking mat), op hierdie einste sealine op n gesprek oor dit afgekom. Paar manne plaas fotos en toe kom daar weer n paar groot spesie jagters en vertel hierdie een en daai een is kak, want daai een het te dun spons en die ander een se walle aan die kant is te laag ens ens.

Toe dog ek net weer by meyself hoe belaglik kan mense raak. Die mense probeer help en hulle goed word afgekraak. En dit is weereens die rede vir hierdie topic. Nou kan ons vir daai ou wat sy toys uit sy kot gooi oor een mat wat 2cm dikker as n ander een is, kom wys hy doen ook maar baie goed wat dalk erger skade aan die visse doen
 

Fishpaste

Sealiner
Ek stem heeltemal saam met jou oor die feite en dis ongelukkig die besering in ons sport waarna ek verwys het vroeer. Daar is baie manne wat eerder gaan skreeu as om vir jou geluk te wens men n mooi vangs...maar dit is nie almal nie! Daar is niks met try reg help op die regte manier nie maar yes dit is nie nodig vir 10 mense om op dit te hammer nie.
Ek voel met jou laaste reply dat ons dalk iewers kom en mekaar dalk beter begin verstaan. ;)
 

Fishpaste

Sealiner
Ek moet ook byvoeg dat die moffie matte daar is om die vis te beskerm veral die grooter vis. Onthou daai vis met sy dik pens is nie gemaak vir buite die water wees nie...daar is niks water rondom hom om sy gewig en ingewande te beskerm nie. Daai NAT mat help darm sou die vis uit jou hange moes gly...en ek se nie die vis gaan nie nogsteeds seerkry nie. Dit is simply n voorbehoed middle wat hopelik die skade verminder indien nie heeltemal uitskakel nie. Dit is nooit n goeie idee om enige vis op die grond of gras neer te sit nie...dit verwyder die slymlaag wat die vis help teen bakteriee etc. Yes ek kan ook stry en se dat ons NAT hande dieselfde effek op die vis se slym het...Absoluut yes! Maar al die kleinighede wat ons op die ou end van die dag inbring om ons duur sport te bevoordeel...hoekom nie?
 

BIKS

New member
Fishpaste wrote:
Ek moet ook byvoeg dat die moffie matte daar is om die vis te beskerm veral die grooter vis. Onthou daai vis met sy dik pens is nie gemaak vir buite die water wees nie...daar is niks water rondom hom om sy gewig en ingewande te beskerm nie. Daai NAT mat help darm sou die vis uit jou hange moes gly...en ek se nie die vis gaan nie nogsteeds seerkry nie. Dit is simply n voorbehoed middle wat hopelik die skade verminder indien nie heeltemal uitskakel nie. Dit is nooit n goeie idee om enige vis op die grond of gras neer te sit nie...dit verwyder die slymlaag wat die vis help teen bakteriee etc. Yes ek kan ook stry en se dat ons NAT hande dieselfde effek op die vis se slym het...Absoluut yes! Maar al die kleinighede wat ons op die ou end van die dag inbring om ons duur sport te bevoordeel...hoekom nie?

Hi,

Mense moet ok maar besef dat die groter visse 12+ jaar oud is , Ek voel net dis ek wat die Vettie uit die water gehaal het en dis my duty om die vis as bes te versorg as moontlik. Seker maar n respek vir natuur al is dit n indringer spesie.
 

tadeo

Sealiner
Die landing mat gebruik ek vir die grooter visse omdat ek nie will sukkel om die vis op te tel nie. Veral as my laaitie dit gevang het.
Die karp is baie meer snoterig en hy kan die vis op die mat sit en langs dit sit vir n foto. Ek sal nooit n vis soos in die eerste post op tel nie. Daardie “geblikte boilie addicts” wat elke ander dag so opgetel word vir n hero shot kry seker inwendige beserings
 

BIKS

New member
tadeo wrote:
Die landing mat gebruik ek vir die grooter visse omdat ek nie will sukkel om die vis op te tel nie. Veral as my laaitie dit gevang het.
Die karp is baie meer snoterig en hy kan die vis op die mat sit en langs dit sit vir n foto. Ek sal nooit n vis soos in die eerste post op tel nie. Daardie “geblikte boilie addicts” wat elke ander dag so opgetel word vir n hero shot kry seker inwendige beserings

Hi,

Ek kyk nou die Korda master classvideo's , hul het gan hengel somewhere n franryk. Die Visse het almal name en work weekliks uithaal.

Dink as mense die vise mooi optel behoord daar nie invendige skade voortekom nie.
 

tadeo

Sealiner
Ek het nou eers lekker gelag vir die visse met naame.
Ek het net bedoel dat ek dit nie sal doen nie. Ek sukkel genoeg met visse by die 10 kilo.(meeste is nog lekker wild waar ek vang en spartel taamlik wanneer hy uit is) Daar is natuurlik baie ander mense wat ge-experience is om dit te doen.
::tight:
 

EugeneC

Sealiner
There is no fair comparison between carp angling in most of Europe and South Africa. We are fortunate to have plenty of water with good fish stocks and relatively low angling pressure. Most of Europe is a different scenario altogether and big carp fishing as a whole is very different to SA in terms of the venues, the organisation of the sport, the number of dedicated carp anglers etc.

Question: if the only big carp to fish for in the country were all "known" fish, all with names having been caught several times (but not "weekly" as Biks suggests, that's not accurate), would you stop fishing for carp? I know I wouldn't. Criticizing or laughing at European carp anglers for the aforementioned reasons only shows lack of understanding of the sport in those parts of the world. And, as mentioned, in many ways it's not directly comparable with SA carp fishing.

I'm not attacking anyone here, I just think there's a lot of misinformed / ill informed opinions being shared by anglers that have not taken the time to investigate the true reasons behind parts of the sport that may seem ridiculous at face value.

I spent a couple of years in my late teens fishing the Cape streams with 1 weight fly rods for 10" brown trout, all of which had been caught plenty times before and many of which I could have named if I was so inclined, as I'd seen the same fish on virtually every outing. Does that make fly fishing in the Cape laughable?

I practice many different forms of angling, big carp fishing, or "specimen fishing" as some people like to call it, being one of those. I find it equally pathetic that some anglers would fly in the face of a stranger for not using a landing mat as the opening post of this thread, calling carp anglers names and making unfounded blanket statements about carp anglers in general. What I always find interesting though is how for every so-called "specimen angler" talking about carp care, there's at least one non-carp angler who likes to ridicule carp anglers and seem to think carp anglers should justify their beliefs and actions.

If someone like the person who started this thread took a minute to get to know the sport and the people who are serious about practicing it without prejudice and generalizations, you would be amazed to find that serious carp anglers are a pretty good bunch in general. The danger with social media and forums is you don't know who you're speaking to and often times the person crying carp care or talking about dropping tons of feed and so forth has never seen a big carp in his life and ends up being taken as an example of big carp anglers.

As for me, I will continue to fish for the carp of my dreams and when I land it I'll happily continue to ignore the criticism and ridicule of those who don't understand my passion for big carp angling. For those who share my passion, I advise you to do the same.


::tight:
 

tadeo

Sealiner
Hi Eugene, seems you’ve been holding it in for a while.
If your remark about criticizing or laughing at European anglers was about my previous post where I had a laugh ,let me tell you where I’m coming from. If you have kids and you have had to sit through Finding Dory so many times then you would understand. I have nothing against anyone wanting to catch a canned carp/fish. As I’ve said previously ,some people do not have the means to go elsewhere.
As long as the fish is treated with respect.
As for your dream to catch a big one…I hope you get it.
::tight:
 

EugeneC

Sealiner
No worries Tadeo, the comment wasn't directed at anyone in particular. Not really holding it in, just thought I'd while away the time at work and maybe add some value to the thread ;)

Thanks for the well wishes with the big carp ::tight:
 

DocPhil

Senior Member
Can't agree more with Eugene.
The guys I fish speci with here in Australia are mostly all ex-UK, incredibly knowledgeable but very humble and willing to share their knowledge.
Fishing with them is always a good time with plenty of light-hearted banter and always new lessons learnt.
Having lived in the UK I agree the fishing there is worlds apart from carp fishing in SA. It is an enormous industry and it has become that way because of their impeccable morals and standards and a deep desire to grow and nurture the sport.
At the root of it all is still our basic need to "get away from it all" and catch that dream fish.
 

Dafish

New member
Ag ou Vaaldamme
Eks bly om te sien jou best catch is n 8,5Kg Vet Japsnese Uitheemse vis. Vir daai vis om jou Best catch te word het daar n paar mense besluit om fish care toe tepas en hom veilig terug in die dam te sit sodat jy hom eendag kan vang en mee te spog. Well done aan daai hengelaars.

Ek dink as hengelaars dieselfde fish care toepas met ons inheemse visse sal daar verseker meer gewees het. Gaan kyk maar oor naweke by damme soos Loskop en Arabie. Elke liewe kurper word gelaai. Om wat mee te maak? Daai damme is nie meer dieselfde as jare gelede nie

Ek pas fish care toe op al wat n vis is wat ek vang. Met die hoop dat iemand na my die selfde pret kan he.

Dalk moet die Vet Japsnese Uitheemse vis hengelaars almal bietjie leer van Fish Care.

Well done manne ek sien die as n kompliment vir ons.
 
Top