JustPlainSHARK wrote:Het jy al kontak gemaak met Simen? Dink hy doen ook die varswater ding daar, maar is nie seker nie. Hy behoort jou ook te kan help.Naruto wrote:Jul behoort mooi vis te kry daar. Onthou die Boogeyman!
JPS, gaan jy nog darem varswater hengel daar anderkant?
My maat, ek het al klaar uitgevind hoeveel klubs daar is, waar hulle is, hoe hul ligas werk en wie die voorsitter is van Eden hengelklub en wat sy selnommer is. Verder nog so bietjie uitgevind oor die damme in die omgewing en watse vis in elkeen voorkom. So ek is reg vir die ding daardie kant.
Kan eintlik nie wag nie. Ek is stout oor nuwe plekke om te gaan hengel. Vat so bietjie dink werk en n mens uit die comfort zone uit. Splinter nuwe bladsy.....eintlik n hele ander boek!!![]()
Jy maak my eintlik jaloers as jy so praat van nuwe dinge ens. Sterkte daar. Hoop om eendag weer saam jou te kan hengel (hopelik nader aan mekaar as n liga). Gaan jul ons nie join by die social nie?
Hy skreeu seker vir die bulle... Hahahahahahaha!Ek kyk nou so na my avatar.........
Vir wat is die verdomde ding Blou!!
Of dis n 'bull shark'... Hahahahahahaha!Ek kyk nou so na my avatar.........
Vir wat is die verdomde ding Blou!!
Jou browsing history is oorlaai, as jy nie weet om dit skoon te maak nie laat weet en ek help gou, maklik stap vir stap.iets is nie lekker op my piecie nie. as ek uitlog kan ek postings van die 25ste sien maar sodra ek inlog kan ek niks sien nie dis hoekom ek weer gepost het van die boksburg winkel want hy het nie gewys nie.
wat gaan aan? het julle ook die probleme?
Druk die "F5" knoppie en die site sal behoorlik gerefresh word.iets is nie lekker op my piecie nie. as ek uitlog kan ek postings van die 25ste sien maar sodra ek inlog kan ek niks sien nie dis hoekom ek weer gepost het van die boksburg winkel want hy het nie gewys nie.
wat gaan aan? het julle ook die probleme?
Jps, Mosselbaai: Hartbeeskuil, Stompdrift,Calitzdorp ,maar daar is net geelvis. Paar mooi damme in die omgewing en 'n klomp klubs. Dan het jy nog die voordeel van die groot dam in die ander rigting. Lovely.