Marthin
Sealiner
yip en yip... maar hier was n rukkie terug dieselfde tipe post.... en toe het ek weer aangehaal maar ek sal dit weer doen...
SASSI klassifiseer "inshore" hake trawling as a "groen" vissery....
Inshore hake trawling het in die laaste jaar gemiddeld 294 ton kabeljou JAARLIKS as bycatch gevat, en hulle het nie size limits op hulle bycatch nie, want die vis is klaar dood.
Al trek die trekkers elke dag vir die volgende 5 jaar sal hulle nie 294 ton uithaal nie.
So ek stem, maak geraas, maar kom ons kyk waar is die grootste probleem en begin daar. Hou op hake koop. Moenie jou kinders visvingers voer nie. Sulke tipe van goed.