Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

Mev. Spyker

Senior Member
Wat 'n heerlike trip, die greatste mense wat ek ontmoet het, dit was 'n wonderlike groep mense bymekaar en alles was net great. Kaspaas vir jou het ek 'n softspot, en dan vir die lekker kuier aande, en die heerlike rou vis dit was 'n hoogte punt vir my.

Julle ouens is almal wonderlike mense, lekker om nou die naam by die gesig te kan sit. Baie dankie vir alles.

Volgende jaar as die Here ons spaar maak ons weer so.
 

Fanie

Sealiner
Ha !  Elke storie het 'n nasleep :-D

Ek moet se die skou was maar bietjie pieperig.  Net PTA-West trading store (Docrat) het 'n klompie visstokke daar gehad en ek dink hy het nogal goed gedoen.

Ons het die Spykertjies toe by die Bundu skou raakgeloop.  Hier is Pieter (Pine) saam met hulle.   Die Spykers moet met vakansie wees want nie een van hulle het 'n visstok in die hand gehad nie :)

Gaaf om julle in lewende lywe te kon ontmoet.
 

Attachments

  • Spyker.jpg
    Spyker.jpg
    50.4 KB · Views: 494

kaspaas

Sealiner
Fanie wrote:
Ons het die Spykertjies toe by die Bundu skou raakgeloop.  Hier is Pieter (Pine) saam met hulle.   Die Spykers moet met vakansie wees want nie een van hulle het 'n visstok in die hand gehad nie :)

Gaaf om julle in lewende lywe te kon ontmoet.
Ek weet nie mooi of daai twee ooit ver van 'n visvang-ding is nie. Jy moet sien hoe vernuftig is daai Miesies Spyker van ons met die movie kamera innie een hand wyl sy 'n ou weerbarstige Leerie mettie anner hand flou spook!! ha ha.... en vir Meneer Spyker moet jy ookie weggooi nie. Die Cruiser het skaars tot stilstand gekom of hy marsjeer soos 'n Generaal met 'n stok innie hand die water in. Weet verdomp ook net waar om te gooi... en dan het hy nog tyd om vir ons groentjies met die kuns plastics raad te gee ook!::S::respekt:::respekt:::respekt:::respekt:
 

Carlos Moran

Sealiner
Ek wil net dankie se aan almal,dit was m@$#rs lekker,net n jammerte my tyd was so min,altyd lekker om n gesig by n naam te kan sit.
 

Hannes101

Sealiner
Ja jou werfetter... Jy het darem die team Garricks se gat lekker gered hier op die einde van die trip.....

Moet se dit was aangenaam om die manne te ontmoet julle is 'n lekker crowed en is defntf weer volgende jaar weer daar.
 
Top