HA hA, ja hy wou toe nie te rug die sussery was toe te lekkerHi Antie Spyker, ek kan sien daai vis slaap... aan die slaap gesus
Dis 'n mooi een hoor ! Al die op en aanmerkings in net uit jaloersgeit.
Dit was vir my plesier en is bly jul het dit geniet.Baie dankie vir die heerlike wyn ons het dit baie geniet !!!!!
::mwird



Ek weet nie mooi of daai twee ooit ver van 'n visvang-ding is nie. Jy moet sien hoe vernuftig is daai Miesies Spyker van ons met die movie kamera innie een hand wyl sy 'n ou weerbarstige Leerie mettie anner hand flou spook!! ha ha.... en vir Meneer Spyker moet jy ookie weggooi nie. Die Cruiser het skaars tot stilstand gekom of hy marsjeer soos 'n Generaal met 'n stok innie hand die water in. Weet verdomp ook net waar om te gooi... en dan het hy nog tyd om vir ons groentjies met die kuns plastics raad te gee ook!Ons het die Spykertjies toe by die Bundu skou raakgeloop. Hier is Pieter (Pine) saam met hulle. Die Spykers moet met vakansie wees want nie een van hulle het 'n visstok in die hand gehad nie
Gaaf om julle in lewende lywe te kon ontmoet.
::respekt:::respekt:::respekt:::respekt:Ons het jou daar gemis. Maybe next time.....?Great report!!!!!!
![]()