Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

Mev. Spyker

Senior Member
Ons het met die Venessa seafoods om gevaar van Flamingo na die suide kant van Tombwa, word nou afgelaai lol !!!!!!!!!!!!
 

Attachments

  • IMG_3962.JPG
    IMG_3962.JPG
    48.4 KB · Views: 486

Mev. Spyker

Senior Member
Ons strand kombuis. Die manne het in die oggend pap of beskuit geeet, en deur die dag weer lekker ete of vars brood met koffie langs die see gekry en heerlike groot ete elke aand
 

Attachments

  • IMG_3976.JPG
    IMG_3976.JPG
    46 KB · Views: 485

Mev. Spyker

Senior Member
Sit ons soos eendjies in 'n ry teen die duin, Michele, Spyker, Marina, Leon, Zander
 

Attachments

  • IMG_4026.JPG
    IMG_4026.JPG
    38.8 KB · Views: 484

Mev. Spyker

Senior Member
Daar het twee stranlopers verby gekom besig om met handlyn vis te vang, ek het vir hulle paar eet goedjies gegee
 

Attachments

  • IMG_4134.JPG
    IMG_4134.JPG
    32.1 KB · Views: 479
Top