Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

kaspaas

Sealiner
Een van my Leeries van 94cm (fork length) op wit chisel nose plug. Was 7 kg volgens die ou wat dit geweeg het. Nie self die skaal gesien nie. Gewig klink egter nie reg as na ORO tabelle gekyk word nie.
 
Attachments

  • leerie-7 kg.JPG
    leerie-7 kg.JPG
    30.3 KB · Views: 744

Mike D

Senior Member
Been watching this thread with keen interest, with all the "hastles" from departure till the return. Firstly, glad you're all back safe & sound, seems like it was one helluva trip. I'm sure though, memories were created!

I glee with envy just looking at some of the catches, congrats and well done to all!

Bet you're already planning the next trip!
 
Frikster

Senior Member
Dirk.

Mooi visse,ek dink dit is nou tyd om jou profile te update,of hoe se jy?Daar is immers mos n moerske verbetering daar.
 
Frikster

Senior Member
@ Sarah  .Ek dink met daai size oukie het jy die stof in 95% van die manne in suid -afrika se  oe geskop,myne inkluis!

Geluk.
 
Hannes101

Sealiner
This one got badly gill hooked. Made some nice deep fried shad with it and used the head to catch a big flatie
 
Attachments

  • 5547.jpg
    5547.jpg
    45.5 KB · Views: 726

kaspaas

Sealiner
Frikster wrote:
Dirk.

Mooi visse,ek dink dit is nou tyd om jou profile te update,of hoe se jy?Daar is immers mos n moerske verbetering daar.
Sug... het al paarmaal probeer wysig. Die nuwe Avatar wys nuut op my Account maar die blerrie ou Galjoentjie bly telkens terugkom, al het ek dit al ge-delete!!! 
 
Frikster

Senior Member
kaspaas wrote:
Frikster wrote:
Dirk.

Mooi visse,ek dink dit is nou tyd om jou profile te update,of hoe se jy?Daar is immers mos n moerske verbetering daar.
Sug... het al paarmaal probeer wysig. Die nuwe Avatar wys nuut op my Account maar die blerrie ou Galjoentjie bly telkens terugkom, al het ek dit al ge-delete!!! 
Dirk,ek sien jou avataar met die kabeljou in,net miskien op jou pc wat jy dit nie sien nie.
 
Top