Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

Dankie aan al jul manne dit gaan my trip heelwat maklikker maak. Mooi vis en dankie Kaspaas vir al die inligting. As ek die kamp so kyk dan het mens saans 'n ou os bloedjie nodig..::S
 
Simen

Sealiner
Kallieklip wrote:
Dankie aan al jul manne dit gaan my trip heelwat maklikker maak. Mooi vis en dankie Kaspaas vir al die inligting. As ek die kamp so kyk dan het mens saans 'n ou os bloedjie nodig..::S

Spesiaal vir jou.

Attachments

  • Angola 2010 210 (Small).jpg
    Angola 2010 210 (Small).jpg
    42.9 KB · Views: 623

kaspaas

Sealiner
Simen wrote:
Kallieklip wrote:
Dankie aan al jul manne dit gaan my trip heelwat maklikker maak. Mooi vis en dankie Kaspaas vir al die inligting. As ek die kamp so kyk dan het mens saans 'n ou os bloedjie nodig..::S

Spesiaal vir jou.

Sjoe, dis nou die vleiendste foto wat al van my geneem is nie!! LOL Lyk asof ek geen tande in die mond het nie. Was seker besig om een of ander gevleuelde wyshede kwyt te raak. ha ha
 
ebs

Sealiner
nice report and some nice pics, thanks sarah

i was waiting patiently for the report back and damn! you guys had fun

i like the babe in the pink hat, can i perhaps offer her some veet?
 
Top