Hallo to all, Spyker and myself arrived home at 0

Heerlike Sashimi wat Kaspaas vir ons voorberei het met chop sticks en al!!  Dit was baie lekker, selfs vir my wat nie juis van rou vis hou nie.
 
Attachments

  • Angola 229 (Small).jpg
    Angola 229 (Small).jpg
    33.5 KB · Views: 659
Hierdie voël was vasgevang in 'n netwerk van lyn en Spyker en Lewellyn het 'n handdoek oor hom gegooi en hom bevry.

Hulle goeie daad vir die dag..^^..
 
Attachments

  • Angola 290 (Small).jpg
    Angola 290 (Small).jpg
    39.7 KB · Views: 661

Fanie

Sealiner
bang vir spinnekoppe
Ja nee ek kan sien hoe vlieg hulle in daai muskietnet vas. Daar het wel 'n paar deur die nag by julle kom inkruip om bietjie warmte te kry. Spinnekoppe het 8 pote, hulle lig die net se kant met twee pote op en loop op die ander 6 in :-D

Hoe kan jy nou bang wees vir die ou spinnekoppies as jy so 'n shad vang !
 
kaspaas

Sealiner
Sarah de Jager wrote:
Heerlike Sashimi wat Kaspaas vir ons voorberei het met chop sticks en al!!  Dit was baie lekker, selfs vir my wat nie juis van rou vis hou nie.
Praat jy!! Jy sal onthou dat feitlik almal baie luidkeels verklaar het dat hulle nie rou vis eet nie. Vandaar dat ek maar al my 'ingrediants' vir sushi weer terug gekarwei het kaap-toe. Het gedink daai Leervissie sal helemal genoeg wees vir bietjie sashimi vir die brawes onder die brawes. Moenie glo nie, toe die manne (en paar vroue) eers daai chop stick en stukkie rou Leerie in die soya, washabi en Japanese mayonaise gedruk het, het ek net een stukkie daarvan gekry. Die boggers wat kwansuis nie rou vis wil eet nie het die hele bord binne oogwink ge-'polish'!! LOL:fbash
 
Shuffles

Senior Member
What a thread, what a trip. If this does not inspire one, nothing will.

Congratulations to all on you on a trip of a lifetime!
 
Fanie wrote:
bang vir spinnekoppe
Ja nee ek kan sien hoe vlieg hulle in daai muskietnet vas. Daar het wel 'n paar deur die nag by julle kom inkruip om bietjie warmte te kry. Spinnekoppe het 8 pote, hulle lig die net se kant met twee pote op en loop op die ander 6 in :-D

Hoe kan jy nou bang wees vir die ou spinnekoppies as jy so 'n shad vang !

Nee kyk, Simen het gesorg dat die net goed onder die matrassies ingedruk was !

Onthou, Shads het nie pote nie
 
kaspaas wrote:
Sarah de Jager wrote:
Heerlike Sashimi wat Kaspaas vir ons voorberei het met chop sticks en al!!  Dit was baie lekker, selfs vir my wat nie juis van rou vis hou nie.
Praat jy!! Jy sal onthou dat feitlik almal baie luidkeels verklaar het dat hulle nie rou vis eet nie. Vandaar dat ek maar al my 'ingrediants' vir sushi weer terug gekarwei het kaap-toe. Het gedink daai Leervissie sal helemal genoeg wees vir bietjie sashimi vir die brawes onder die brawes. Moenie glo nie, toe die manne (en paar vroue) eers daai chop stick en stukkie rou Leerie in die soya, washabi en Japanese mayonaise gedruk het, het ek net een stukkie daarvan gekry. Die boggers wat kwansuis nie rou vis wil eet nie het die hele bord binne oogwink ge-'polish'!! LOL:fbash
Ja-nee Kaspaas, dit het baie goed afgegaan hoor! En varser vis as dit, kan mens nie kry nie!!
 
Fanie

Sealiner
Onthou, Shads het nie pote nie
lol... O ek sien, dis die pote wat die ding doen. Vinne, voete, pote, wat's die verskil ?

Oom Kaspaas, ek het lankal geleer jy moet vir al die ander ouens ook dink aangesien die meeste nie weet wat hulle en wat hulle nie. Ek drink bv net coke, dan wil die ouens groen en rooi jannie verjaar koeldrank saam piekel.

Die reel se twee liter coke per dag per persoon plus wat jy in die aand drink. Jy brand as jy die reel oortree an niemand drink jannie verjaar koeldrank nie. Die ouens wat se hulle drink water (hulle wou spaar) lieg en die wat nie vis of rou vis eet nie lieg ook. Ja, deur hulle tande.

As die ouens honger is eet hulle enige iets, sal tot die gebrande pap pot skoon uitlek, jy kan hom net so op die rak bere maar nie een sal sy jannie verjaar koeldrank en brandy drink nie. Nee, hulle steel jou coke.

Hoe het die wyn gehou ? Ek sien net halwe glase maar geen bottel het verskyn nie behalwe een van 'n vraat wat so uit die bottel gedrink het. Kon seker nie langer uithou nie :-D My ma se mos sy raak so lus vir wyn sy kan huil nou moet jy weet as jy dors EN emosioneel is daaroor... hoe gaan dit gaan as die bottel leeg word.

Ek moet se Oom Kaspaas, jy lyk nogal soos 'n veteraan met daai spot lights op :-D

Hoe het die liggies uitgehou ? Ek weet nie eers of iemand hulle gebruik het nie ?
 
Strepie

Sealiner
In die nuutste WegRy is 'n volledige artikel oor daai Hilux wat begrawe is in die doodsakker met al die korrekte feite in. 'n LandCruiser het amper ook in die slag gebly toe sy clutch gegroet het en 'n D4D het dit darem uitgemaak maar sy clutch moes ook vervang word. en ja daar het dollars in daai bakkie agter gebly, maar hulle se nie hoeveel nie.
 
Top