Ek vang al 20 jaar shad en het nog NOOIT NABY so een gekom nie!! Dit is n fantastiese vis (veral vir n eerste) baie geluk!!!!En hier's my shad, eerste een ooit wat ek gevang het
Sug... het al paarmaal probeer wysig. Die nuwe Avatar wys nuut op my Account maar die blerrie ou Galjoentjie bly telkens terugkom, al het ek dit al ge-delete!!!Dirk.
Mooi visse,ek dink dit is nou tyd om jou profile te update,of hoe se jy?Daar is immers mos n moerske verbetering daar.
Dirk,ek sien jou avataar met die kabeljou in,net miskien op jou pc wat jy dit nie sien nie.Frikster wrote:Sug... het al paarmaal probeer wysig. Die nuwe Avatar wys nuut op my Account maar die blerrie ou Galjoentjie bly telkens terugkom, al het ek dit al ge-delete!!!Dirk.
Mooi visse,ek dink dit is nou tyd om jou profile te update,of hoe se jy?Daar is immers mos n moerske verbetering daar.
Sarah de Jager wrote:Ek vang al 20 jaar shad en het nog NOOIT NABY so een gekom nie!! Dit is n fantastiese vis (veral vir n eerste) baie geluk!!!!En hier's my shad, eerste een ooit wat ek gevang het
