Carlic Bait
Sealiner
Marthin wrote:
GE
word!!
Nou wie gaan in my "VRIESKAS"sy neus kom indruk????,Hy kan mosoh en om by te voeg... jy mag nie vis stockpile nie.. jy mag op geen dag in besit wees van meer as jou limiet nie... so jy kan nie 5 gallies in jou vrieskas he en nog 2 gaan vang nie, jy mag nie eers die extra 3 in jou vrieskas he nie.
Maar om daai een te verduidelik, die ouens verstaan nie eers jy mag net 2 by jou he by die see nie, soos hierbo deur die ander strepie genoem...
GE
word!!