Blackpylie
Senior Member
imported post
Dit is nie net dwarskersbos nie,dit gebeur van uit veldrif(veldrif manne) wat net steek vanaf veldrif op verby varkvlei tot op Laingville!!!eks van Laingville of het daar groot geword en in ons dorp is nog nie eens 20 hengelaars nie maar galjoen vang jy nie vanaf laingville tot by varkvlei van die kant af nie,maar die manne met die nette stroop ons plek Dol leeg!
Pylie hier le die probleem. Die vis wat jy van praat die vis oor 3 kg.... hulle is almal meer as 12 jaar oud. Die huidige regulasies het nie gemaak dat hulle so oud raak nie. Die probleem is ook dat as 2 van daardie size visse uitgehaal word, wat is die impak in plaas van 1 van daardie size visse... kyk veral na die hoeveelheid eiers per gram... Onthou regulasies word bepaal met die idee dat almal by dit gaan hou. As die ouens wat die reels maak moet in ag neem dat daar X hoeveelheid nie by dit gaan hou nie, sal ons nie toegelaat word om enige iets te hou nie!I actually feel the Galjoen are doing quite fine at the moment, there are plenty of fish if you know how to fish for them and under what conditions, maybe not as plentiful as 50 years ago.Spearfisherman in Bettys bay often come across shoals of fish of about 30 - 50. with some individuals over 3 kilos, lots of catches of Galjoen have been made recently, fish between 4 - 6 kilos,
I also think Marine reserves do play an important role in providing fish to Neigboring areas and more focus should be placed on establishing more of these
No reason why they should bring the quota down to one fish per individual.
Goeie stukkie leesstof....................so ons moet eintlik net n foto van daai 500mm plus visse neem asof om hulle te braaiBlackpylie wrote:Pylie hier le die probleem. Die vis wat jy van praat die vis oor 3 kg.... hulle is almal meer as 12 jaar oud. Die huidige regulasies het nie gemaak dat hulle so oud raak nie. Die probleem is ook dat as 2 van daardie size visse uitgehaal word, wat is die impak in plaas van 1 van daardie size visse... kyk veral na die hoeveelheid eiers per gram... Onthou regulasies word bepaal met die idee dat almal by dit gaan hou. As die ouens wat die reels maak moet in ag neem dat daar X hoeveelheid nie by dit gaan hou nie, sal ons nie toegelaat word om enige iets te hou nie!I actually feel the Galjoen are doing quite fine at the moment, there are plenty of fish if you know how to fish for them and under what conditions, maybe not as plentiful as 50 years ago.Spearfisherman in Bettys bay often come across shoals of fish of about 30 - 50. with some individuals over 3 kilos, lots of catches of Galjoen have been made recently, fish between 4 - 6 kilos,
I also think Marine reserves do play an important role in providing fish to Neigboring areas and more focus should be placed on establishing more of these
No reason why they should bring the quota down to one fish per individual.
Females grow faster than males, attaining some 550 mm or 3,3 kg at 12 years of age, whereas males of the same age reach only 440 mm or 1,5 kg. Fish of both sexes attain sexual maturity in their sixth year, at which stage females measure 340 mm and males 310 mm. Galjoen are serial spawners with a breeding season that extends from October to March, peaking in December. Mature females produce approximately 370 eggs per gramme of body mass at each spawning.
