GALJOEN VERMINDER NA 1

Is daar sprake dat Galjoen na een verminder gaan word en dat wurmaas verban gaan word.

My vraag is, gaan dit die totale opbring.

Moet die verkoop van alle aas nie liewer verban word nie, want aasmaak is volgens my deel van visvang.

My redenasie is wanneer die vis regtig loop, hardloop almal na die aaswinkel en hammer die betrokke spesie.............
 
Marthin

Sealiner
as almal hou by hulle limiete, die vis buite seisoen alleen gelos word (nie soos in die begin van die jaar voor die seisoen oopgemaak was die vis by strandfontein gelooi het nie), die manne nie netsteek by dwarskersbos en so 70 gallies in one shot uithaal nie, die manne nie R300 n gallie kry by party plekke in die suidkaap nie, ja dan sal dit die getalle opbring.

Maar tot dan al verbied hulle galjoen uithaal sal die getalle nie opkom nie.
 
dswart

Sealiner
killer strepie wrote:
Is daar sprake dat Galjoen na een verminder gaan word en dat wurmaas verban gaan word.

My vraag is, gaan dit die totale opbring.

Moet die verkoop van alle aas nie liewer verban word nie, want aasmaak is volgens my deel van visvang.

My redenasie is wanneer die vis regtig loop, hardloop almal na die aaswinkel en hammer die betrokke spesie.............
En hulle gaan dit hoe polisieer - hulle kan nie eers die huidige reels toepas nie.
 
Strepie

Sealiner
Is daar sprake? Die probleem is die oningeligtes.....die naweek weer gehoor van 'n persoon wat 15 galjoene gevang het op een dag en almal gehou het! Die bron kan vertrou word so dis nie 'n wolhaarstorie nie. Hulle kan maak wat hulle wil sonder doeltreffende MCM gaan dit nie help nie. Akwarium drooling gaan ons voorland word.........
 
dswart

Sealiner
Strepie wrote:

Seker nie op Franskraal nie...:fbash
 
Marthin

Sealiner
oh en om by te voeg... jy mag nie vis stockpile nie.. jy mag op geen dag in besit wees van meer as jou limiet nie... so jy kan nie 5 gallies in jou vrieskas he en nog 2 gaan vang nie, jy mag nie eers die extra 3 in jou vrieskas he nie.

Maar om daai een te verduidelik, die ouens verstaan nie eers jy mag net 2 by jou he by die see nie, soos hierbo deur die ander strepie genoem...
 
Strepie

Sealiner
dswart wrote:
Strepie wrote:
Is daar sprake? Die probleem is die oningeligtes.....die naweek weer gehoor van 'n persoon wat 15 galjoene gevang het op een dag en almal gehou het! Die bron kan vertrou word so dis nie 'n wolhaarstorie nie. Hulle kan maak wat hulle wil sonder doeltreffende MCM gaan dit nie help nie. Akwarium drooling gaan ons voorland word.........
Seker nie op Franskraal nie...:fbash

in daai omgewing.......:fishn
 
JasonF

Sealiner
Ek dink wat KS hier bedoel is - As jy jou eie aas moet gaan maak of vang hoeveel ware visermanne sal daar nog oor wees - 10% of 20%???

Sal die visse in ons see n groter kans he om te oorleef???
 
Strepie

Sealiner
JasonF wrote:

In 'n perfekte wereld wat MCM soos Gestapo optree dan sal daar seker 10% oor bly.
 
RINEX

Joined: Sun Jul 22nd, 2007
Location:
Posts: 4398
Equipment: PENN RULES!
Best Catch: PENN RULES!
Favorite Fishing Spot: PENN RULES!

GESTAPO, dont like !........
 
Attachments

  • Penn.jpg
    Penn.jpg
    12.8 KB · Views: 521

RINEX

Sealiner
Op 'n eringstige noot, om qwotas af te bring en om sekere aas te verban sal sekerlik op die lang duur 'n uitwerking het.Volgens my sal dit nie die getalle drasties beinvloed nie,in sekere gebiede dalk.

Tans mag daar net een Steenbras gevang word...net volgens die boek...die reel bestaan nie "op straat nie".

4 Elwe per hengelaar,gaan vertel dit op 'n goeie aand vir ouens in Valsbaai ?.

Ek volstaan nogsteeds dat hengelaaars educate moet word,slegs dan sal daar 'n verandering kom...
 
stinkmossel

Sealiner
Killer, om die verkoop van rooiaas en witmossel te stop, sal n GrooT uitwerking op die "naweek" visserman he, en so ook die galjoene wat gejag kan word.. Hoeveel galjoen manne gaan maak nog hulle eie aas.. Almal kla altyd,"dis te koud ens, maar sodra die weer mooi is dan gaan hulle uit en dis dieselfde manne wat partykeer met geluk n gallie of 3 vang. Dan besluit die fairweather fisherman, hy gaan nou sommer oor sy kwota hou, want hy kom so min by die see. Maar eintlik is dit net omdat hy lui is. Om die aas te beperk, is n great idee.
 
JasonF wrote:
Ek dink wat KS hier bedoel is - As jy jou eie aas moet gaan maak of vang hoeveel ware visermanne sal daar nog oor wees - 10% of 20%???

Sal die visse in ons see n groter kans he om te oorleef???

Dit is wat ek bedoel..............makliker vir MCM om te beheer..............dit sal gouer uitkom wie die aas verkopers is.

Ja, daar is besighede wat skade gaan lei........maar die tackleshops sal nogsteeds tackle kan verkoop. Sonder vis in die water sal die tackleshops ook skade lei.:fbash
 
Carlic Bait

Jammer maar ek dink MCM moet eers gaan leer om hulself te beheer!!!! Van die WURM verkopers kom uit hul eie geledere (pay aanvulling) noem hulle dit,so ek glo nie wurmaas sal sommer verdwyn nie.:ifishin
 
Top