killer strepie
Sealiner
Is daar sprake dat Galjoen na een verminder gaan word en dat wurmaas verban gaan word.
My vraag is, gaan dit die totale opbring.
Moet die verkoop van alle aas nie liewer verban word nie, want aasmaak is volgens my deel van visvang.
My redenasie is wanneer die vis regtig loop, hardloop almal na die aaswinkel en hammer die betrokke spesie.............