VaalieBassman
Senior Member
Where is the annual Galjoen brag page? I have not gone gallie fishing yet...hopefully this coming weekend.
Cheers
Cheers
Caught 4 on Saturday.
HUlle is nog so maer en swem weer
Baie mooi vis Martin. More vang ekke my pb in Betties. Het net 41cm of meer nodig. Lol
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.
Lekker gallie Martin!
Bloks the water is very cold on this side (two days ago 12 and yesterday 11,5degrees), so hope Betties was ok... too much SE, but next week things are changing!
So I couldn't get my regular Mustad Chinu or Gamakatsu trout salmon hooks but found these little Gems. The circles are for those kelpie areas and the J's for the rest. Decided to scale down a bit but both hooks feel top quality and should hold a decent fish, tied on Maxima ultrgreen 0.70mm.
Gents,
Seeing that we are on the Gallie topic. Where can I get sand redbait here in Cape Town? No problems taking out myself on spring low tide. Or if someone is selling, I am interested.
Regards,
Pierre
Marthin wrote:
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.
Niks fout met daai circles nie, ek het al met hulle gehengel. Ek hou net nie van die "klein" gap nie, so buig hulle so bietjie oop, maar persoonlike ding. Ek het eintlik ophou gallies hengel met circles maar hier is orals sulke kort bamboesies wat in die sloepe groei en as jou lyn aan dit raak dan trek die besigheid die J hoeks vinnig vas.

Maak sin. Ek hengel ook maar circles vir dieselfde rede... Verder suidkaap toe is dit die alewige rooiaasbanke... en as daardie j hook eers mooi n rooiaastiet gehaak het is uitkry nie n opsie nie, so circles maar daar vir alles behalwe krakers. Ek krakers en circles is nettie chommies nieSien die probleem op laagwater en dis waar die gallie op hoog swem..