Galjoen 2022

Fly-aholic

New member
BigBen wrote:
Caught 4 on Saturday.

HUlle is nog so maer en swem weer

Ja, stem saam, baie klein en maer. Die water is not warm hier in False Baai. Lyk my die galjoen gaan laat wees die jaar met die warm water. Die kabeljou, baie swak seisoen hierdie jaar gaan noog 'n rukkie aanhou.
 

DJP

Sealiner
Wens die water was bietjie beter die kant, al die suidoos, water was gister nog 15,5 grade, vandag 12grade en nog suidoos voorspel...
 

Marthin

Sealiner
Gouritz this weekend
51cm
Released a 54cm in December so this one is for the braai.
 

Attachments

  • IMG-20220319-WA0011.jpg
    IMG-20220319-WA0011.jpg
    44.3 KB · Views: 684

Marthin

Sealiner
Bloks wrote:
Baie mooi vis Martin. More vang ekke my pb in Betties. Het net 41cm of meer nodig. Lol
Nettie dat jou planne opraak nie! Was al dik negatief teen die tyd wat ek die bulletjie gekry het.  Hoop jy kry hom
 

Fly-aholic

New member
Gents,

Seeing that we are on the Gallie topic. Where can I get sand redbait here in Cape Town? No problems taking out myself on spring low tide. Or if someone is selling, I am interested.

Regards,
Pierre
 

DJP

Sealiner
Lekker gallie Martin!

Bloks the water is very cold on this side (two days ago 12 and yesterday 11,5degrees), so hope Betties was ok... too much SE, but next week things are changing!

So I couldn't get my regular Mustad Chinu or Gamakatsu trout salmon hooks but found these little Gems. The circles are for those kelpie areas and the J's for the rest. Decided to scale down a bit but both hooks feel top quality and should hold a decent fish, tied on Maxima ultrgreen 0.70mm.
 

Attachments

  • Galhoeke.jpg
    Galhoeke.jpg
    80.1 KB · Views: 557

DJP

Sealiner
Marthin wrote:
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.

Niks fout met daai circles nie, ek het al met hulle gehengel. Ek hou net nie van die "klein" gap nie, so buig hulle so bietjie oop, maar persoonlike ding. Ek het eintlik ophou gallies hengel met circles maar hier is orals sulke kort bamboesies wat in die sloepe groei en as jou lyn aan dit raak dan trek die besigheid die J hoeks vinnig vas.

Sien die probleem op laagwater en dis waar die gallie op hoog swem...
 

Attachments

  • Sloepies.jpg
    Sloepies.jpg
    35.4 KB · Views: 553

Fly-aholic

New member
DJP wrote:
Lekker gallie Martin!

Bloks the water is very cold on this side (two days ago 12 and yesterday 11,5degrees), so hope Betties was ok... too much SE, but next week things are changing!

So I couldn't get my regular Mustad Chinu or Gamakatsu trout salmon hooks but found these little Gems. The circles are for those kelpie areas and the J's for the rest. Decided to scale down a bit but both hooks feel top quality and should hold a decent fish, tied on Maxima ultrgreen 0.70mm.

Hi DJP, I fish the Trident 6 and 8/0 for cob, have not lost a fish with them. They do tend to go blunt fairly quickly. For the Gallies here in Cape Town, I fish Adrenalin 1/0 circles, fish are fairly small here as you are aware.
 

DJP

Sealiner
Fly-aholic wrote:
Gents,

Seeing that we are on the Gallie topic. Where can I get sand redbait here in Cape Town? No problems taking out myself on spring low tide. Or if someone is selling, I am interested.

Regards,
Pierre

Next week Thursday there should be some bait washing out at the main spots. Wednesday swell +3,5m so the see should be fairly strong.
 

Fly-aholic

New member
DJP wrote:
Marthin wrote:
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.

Niks fout met daai circles nie, ek het al met hulle gehengel. Ek hou net nie van die "klein" gap nie, so buig hulle so bietjie oop, maar persoonlike ding. Ek het eintlik ophou gallies hengel met circles maar hier is orals sulke kort bamboesies wat in die sloepe groei en as jou lyn aan dit raak dan trek die besigheid die J hoeks vinnig vas.

Nee hel ou maat, hier in False Baai is daar sooo baie lyn in die water dat enige punt wat uitsteek, of dit nou op die sinker of J-hook is, dan sit jy vas. So circles is maar die enigste opsie en 'n baie 'streamline' hoek snoot met net een swivwel. Die combination en 3-way swivels trek jou orals vas. Die enigste manier om hier Gallies te hengel is op spring laag of hoog, waar jy dieper kan hengel(laag) en vlakker henger(hoog). Die ding is ook om die gallies op te spoor moet jy wag tot die sinker klip vind, waarborg 'n byt en ook groot moontlikheid van vassit. Ek is al raadop met afbreek en hengel glad nie meer braided leader nie, vervang met mono. As jy hier 'n Gallie haak dan moet jy hom sleep Pappie, anders sit jy vas.
 

Marthin

Sealiner
DJP wrote:
Marthin wrote:
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.

Niks fout met daai circles nie, ek het al met hulle gehengel. Ek hou net nie van die "klein" gap nie, so buig hulle so bietjie oop, maar persoonlike ding. Ek het eintlik ophou gallies hengel met circles maar hier is orals sulke kort bamboesies wat in die sloepe groei en as jou lyn aan dit raak dan trek die besigheid die J hoeks vinnig vas.
Sien die probleem op laagwater en dis waar die gallie op hoog swem..
Maak sin.  Ek hengel ook maar circles vir dieselfde rede... Verder suidkaap toe is dit die alewige rooiaasbanke... en as daardie j hook eers mooi n rooiaastiet gehaak het is uitkry nie n opsie nie, so circles maar daar vir alles behalwe krakers.  Ek krakers en circles is nettie chommies nie
 
Top