.... Laat jy my nou huis toe verlang Martin.... Oom jannie se huis in jou foto se agtergrond... N gouritz perdekop in jou hande... Koue lion op tafel.... Ja maar hartseer vir my nou na 3 maande begin loop met n moonboot... Res van jaar in gym deurbring op krukke lys... Enigste plesier Sal maar vis fotos kyk op groep.... Ironies jare kranse en rotse oorleef... PA gese kyk waar jy loop.... Nou sit ek met penne skroewe plate in voet... Maar ek Sal terug Kom... LolGouritz this weekend
51cm
Released a 54cm in December so this one is for the braai.
Marthin wrote:

Daars hy nou, drie dae se weste wind en +5m swel... gate lekker ook spoel, biejtjie rooiaas uitspoel en natuurlik die water temp verbeter!
DJP wrote:

En dit met Spring tide wat kom, lekker rooi aas optel manne.
... Ouens kry sommer by my direk.... 0722277950Sparra, is die boek nog op die rakke beskikbaar?
Fly-aholic wrote:
DJP wrote:
Daars hy nou, drie dae se weste wind en +5m swel... gate lekker ook spoel, biejtjie rooiaas uitspoel en natuurlik die water temp verbeter!
En dit met Spring tide wat kom, lekker rooi aas optel manne.
Nee wat, dink ek gaan met mossel en prawn hengel tot so Junie. Net makliker om in die hande te kry en daar is altyd kans vir Steenbras of kobbie.

Ek sukkel maar hier in Kleinmond om vars prawn te kry, Wil net hoor, werk daai pienk prawns wat jy by die tackle shop koop? of is dit nie vars genoeg.
dankie oor die tip tov "prawn sauce", ek het nou net in die kos kas gekyk, ek het nog baie![]()

Mens kan Vannamei prawns koop wanneer hulle op special is by fruit & veg of waar ook al. Gewoontlik so rondom R120 vir pak 41-50 (hoeveel prawn in boks is). Daai groote is reg vir hengel. Selfde vis as wat kreef, krap & pink prawn eet vat hulle, ongelukkig ook klein haaitjes. As ek boks koop ontdooi ek hulle so half pad in sit in zip sakkies van so 8-10. Ek sny hulle meestal deur en gee hulle ligte tik met choke hammer of agterkant van mes sodat hulle reguit aan hoek sit (nie met krul start nie). Hotties, kolstert en jong krakers baie lief vir dit.
?
DJP wrote:
Fly-aholic wrote:
DJP wrote:
Daars hy nou, drie dae se weste wind en +5m swel... gate lekker ook spoel, biejtjie rooiaas uitspoel en natuurlik die water temp verbeter!
En dit met Spring tide wat kom, lekker rooi aas optel manne.
Nee wat, dink ek gaan met mossel en prawn hengel tot so Junie. Net makliker om in die hande te kry en daar is altyd kans vir Steenbras of kobbie.
Yip die vannemei prawne van fruit en veg werk. Dawidskraal gallie vir my een seun, bass stokkie seker so 15m gooi.Ek sukkel maar hier in Kleinmond om vars prawn te kry, Wil net hoor, werk daai pienk prawns wat jy by die tackle shop koop? of is dit nie vars genoeg
Julle moet altyd onthou om nooit die "duin / huis) agtergrond in jou foto te sit, dan werk die ouens uit waar jou spot is. En hulle pak dit toe asof dit 'n black friday by Shoprite is. Neem altyd die foto "see kant" toe, (met die see as die agtergrond)