[font=Calibri][size=3]Sealine together with Spyker

Hannes101

Sealiner
Alles is gepak en reg sal more oggend seker 9uur hier wegkom en tot op keetmanshoop ry.

@simen waar kan 'n mens in Otjiwarongo oorslaap?

Manne en vroue ons sien mekeer op Kamanjab sondag......

vellig ry sterkte vir die lang pad....
 
Hannes101 wrote:

Eerstens, watse tipe slaap soek julle? Gastehuis, kamp, self catering of wat?

Koper

Senior Member
Aan almal wat bevoorreg is om op hierdie "eenmaal in 'n leeftyd" trippie te kan gaan, voorspoed,
veilig ry, ::titanic:
lekker visvang,:wfish

geniet die kampvuur kuiers,::slo

moenie te slim langs die vuur raak nievvidevb of jouself :clowmaak nie,
& kom veilig terug met 'n groot storie van groot visse gevang:fst:!

En moenie die foto's vergeet nie!

Belangrikste van allles - ::SHave a blast of a time!::S

::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:
 
Hannes101

Sealiner
Sarah de Jager wrote:
Hannes101 wrote:
Alles is gepak en reg sal more oggend seker 9uur hier wegkom en tot op keetmanshoop ry.

@simen waar kan 'n mens in Otjiwarongo oorslaap?

Manne en vroue ons sien mekeer op Kamanjab sondag......

vellig ry sterkte vir die lang pad....

Eerstens, watse tipe slaap soek julle? Gastehuis, kamp, self catering of wat?

Niks minder as 5 ster nie...... hehehe

joke net. Soek net 'n plek vir tent met krag punt. niks fancy nie
 
Hannes101

Sealiner
@koper met die soetwyn van kalliklip maag daar dalk snaakse dinge gebeur in Angola... lol

maar soos hulle sê what happens in Angola stays in Angola....
 
Koper

Senior Member
Hannes

Het vir Kaspaas ook 'n pm gestuur, maar praat maar as julle hier in die omgewing is & julle hulp benodig met iets, mens weet nooit.

pm my nommer vir jou.
 
Joker

Senior Member
@ ALL the Angola fishing expedition members...

Good luck and have a wonderful time. May each cast have a fish on on the hook.
 
Mobi Dick

Sealiner
Ja julle gelukkige :cens, as dit nie vir my nek operasie was nie was ek nou deel van die groep wat gaan geskiedenis maak, maar nou ja ons kan nie alles kry soos ons dit wil he nie ne. Wil net se dat die organiseerders nou mooi moet leer want volgende jaar is ek daar buig of bars, come hel or high water - Sal nou al begin spaar.

Vir die van julle wat so ver ry sterkte en ry versigtig en kom veilig terug - onthou liewer laat as nooit.

Vir almal van julle - mag julle dit geniet en so baie groot visse vang dat julle later nie meer kan nie. Neem net asseblief baie fotos sodat ons wat nou sit en kwyl kan verdrink daarin as ons kyk na die fotos.

:wfish:fishn:wfish:fishn:wfish:fishn:wfish:fishn:wfish

VOORSPOED EN BESTE WENSE TOT ONS WEER HIER ONTMOET
 
Hannes101 wrote:
Sarah de Jager wrote:
Eerstens, watse tipe slaap soek julle? Gastehuis, kamp, self catering of wat?

Niks minder as 5 ster nie...... hehehe

joke net. Soek net 'n plek vir tent met krag punt. niks fancy nie

Ok, daar's 'n plekkie in die dorp waar jy kan kamp ens. Hulle naam is Acacia Park, as jy wil kan ek hulle bel en vir julle plek bespreek daar as jy my net sê hoeveel mense en tente.

Laat weet maar hoor.
 
FRITZABU

Sealiner
Ja van my kant af ook net se vir julle bevoorregte mense wat die Angola trip kan mee maak .

Veilig ry en geniet. Dink aan ons siele wat ongelukkig moet werk as jul daar lekker ontspan.

Stywe lyne almal :fishn :wfish
 
Aan almal wat die Angola trippie doen, mag ons hemelse Vader julle veilig hou in sy hande ^^.. en mag julle 'n trip hê van 'n leeftyd!!!::S Wanneer julle terugkom dan is ek weer oppad::jdski so ek sal weer terug wees die 30ste om te kyk en te deel in julle vreugdevolle oomblikke!!!!!!!!!!

::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:

kaspaas

Sealiner
Dis waarskynlik die laaste post voor ons ry. Sit en wag vir Francois om my en my bagasie (amper die hele huis.. ha ha) te kom laai. Dan is dit na Hannes en dan is dit allie-pad Angola-toe!! Heeeee-ha!!

Dankie aan die manne vir die goeie wense. Volgens Tannie Kaspaas gaan ons dit nodig he. Sy het my selfs geforseer om 'comprehensive travel insurance' uit te neem!!! ha ha 'n Hele blerrie R1030 wat by my expenses gevoeg word. Net sodat hulle my lyk met 'n helikopter kan uitvlieg as 'n haai my sou opvreet! ha ha. Sy is baie angstig om daai Porche te koop as dit sou gebeur!! ha ha:fbash:fbash
 
kaspaas

Sealiner
O ja, ek weet nog nie watter battery ons moet koop vir daai liggies nie. Kan iemand dalk help? Ek is seker nog so 10 minute hier, voor ons ry. Ek sien nie die foto/specs hier op die thread nie. Jammer as ek dit gemis het.
 
kaspaas wrote:
Dis waarskynlik die laaste post voor ons ry. Sit en wag vir Francois om my en my bagasie (amper die hele huis.. ha ha) te kom laai. Dan is dit na Hannes en dan is dit allie-pad Angola-toe!! Heeeee-ha!!

Dankie aan die manne vir die goeie wense. Volgens Tannie Kaspaas gaan ons dit nodig he. Sy het my selfs geforseer om 'comprehensive travel insurance' uit te neem!!! ha ha 'n Hele blerrie R1030 wat by my expenses gevoeg word. Net sodat hulle my lyk met 'n helikopter kan uitvlieg as 'n haai my sou opvreet! ha ha. Sy is baie angstig om daai Porche te koop as dit sou gebeur!! ha ha:fbash:fbash
Nou net met Hannes gepraat, hy wag vir julle en is angstig om in die pad te val....geniet dit!!!
 
Top