Alles is gepak en reg sal more oggend seker 9uur hier wegkom en tot op keetmanshoop ry.
@simen waar kan 'n mens in Otjiwarongo oorslaap?
Manne en vroue ons sien mekeer op Kamanjab sondag......
vellig ry sterkte vir die lang pad....

Have a blast of a time!







Hannes101 wrote:Alles is gepak en reg sal more oggend seker 9uur hier wegkom en tot op keetmanshoop ry.
@simen waar kan 'n mens in Otjiwarongo oorslaap?
Manne en vroue ons sien mekeer op Kamanjab sondag......
vellig ry sterkte vir die lang pad....
Eerstens, watse tipe slaap soek julle? Gastehuis, kamp, self catering of wat?
:fishn
:fishn
:fishn
:fishn
Sarah de Jager wrote:Eerstens, watse tipe slaap soek julle? Gastehuis, kamp, self catering of wat?
Niks minder as 5 ster nie...... hehehe
joke net. Soek net 'n plek vir tent met krag punt. niks fancy nie

:woohoo
en mag julle 'n trip hê van 'n leeftyd!!!
Wanneer julle terugkom dan is ek weer oppad::jdski so ek sal weer terug wees die 30ste om te kyk en te deel in julle vreugdevolle oomblikke!!!!!!!!!!







Nou net met Hannes gepraat, hy wag vir julle en is angstig om in die pad te val....geniet dit!!!Dis waarskynlik die laaste post voor ons ry. Sit en wag vir Francois om my en my bagasie (amper die hele huis.. ha ha) te kom laai. Dan is dit na Hannes en dan is dit allie-pad Angola-toe!! Heeeee-ha!!
Dankie aan die manne vir die goeie wense. Volgens Tannie Kaspaas gaan ons dit nodig he. Sy het my selfs geforseer om 'comprehensive travel insurance' uit te neem!!! ha ha 'n Hele blerrie R1030 wat by my expenses gevoeg word. Net sodat hulle my lyk met 'n helikopter kan uitvlieg as 'n haai my sou opvreet! ha ha. Sy is baie angstig om daai Porche te koop as dit sou gebeur!! ha ha![]()