Baie dankie Kallieklip dit was so great van jou, ons gaan dit beslis geniet.ã©ã®ã‚ˆã†ã«è‹±èªžã¿ã‚“ãªã®åˆè¨ˆå‹è² You think the Afrikaans is dif' how about this? There are many translators on web try Bing to to translate the frase en let us know. Happy hunting. Aan almal wat Angola toe gaan ek wens jul voorspoedige reis toe en hoop die jeropigo werk goed saam met Kaspaas se siesa. Mooi loop en stywelyne. Ek wil als hoor as jul terug is.


Dit is n pose van HOL maat! Hehe.jammer eks bietjie skaars,reg gekom met al die papiere vir my bakkie,sien julle dansaterdag,ek val vanmiddag al in die pad joburg toe,speel more oggend golf en dan gaan ek na hatto toe! Pragtig Marina, dit is uitstekend. Baie, baie mooi.
Â
Great pose daar Zander, jy is 'n model van formaat, Ok die laaste een nie heeltemal vol formaat nie.
Â
Herinner my gou asb. Moet ons, ons eie borde, glase , messe/vurke vat?
Kan nie mee onthou wat ons gesê het nie?
Wat is die storie met die aas?
Deon.
Jy moet jou eie eet gerei saam vat !
Frikkie
(GROOT ASSEBLIEF)
, net my katrolle is by jou.