[font=Calibri][size=3]Sealine together with Spyker

Mev. Spyker

Senior Member
Kallieklip wrote:
どのように英語みんなの合計勝負 You think the Afrikaans is dif' how about this? There are many translators on web try Bing to to translate the frase en let us know. Happy hunting. Aan almal wat Angola toe gaan ek wens jul voorspoedige reis toe en hoop die jeropigo werk goed saam met Kaspaas se siesa. Mooi loop en stywelyne. Ek wil als hoor as jul terug is.

 
Baie dankie Kallieklip dit was so great van jou, ons gaan dit beslis geniet.
 

Mev. Spyker

Senior Member
HI Guy's  I got our jackets today, What do you think.????????

Megalodon with his jacket, I think the jackets is beautifull !!!!!

::slr::  ;)    :cool:
 

Attachments

  • IMG_2813 (Small).JPG
    IMG_2813 (Small).JPG
    31 KB · Views: 531

Simen

Sealiner
::tclaph::tclaph  Pragtig Marina, dit is uitstekend. Baie, baie mooi. ::tclaph::tclaph

 

Great pose daar Zander, jy is 'n model van formaat, Ok die laaste een nie heeltemal vol formaat nie.::S

 
 

Mev. Spyker

Senior Member
Dankie Simen ek dink ons gaan smart lyk hoor.

 

Zander sê julle ou ballies moet lekker wees groot kompitiese vir julle, hoop julle kan by bly ha ha :lol:1:lol:1
 

Frikster

Senior Member
Simen wrote:
::tclaph::tclaph  Pragtig Marina, dit is uitstekend. Baie, baie mooi. ::tclaph::tclaph

 

Great pose daar Zander, jy is 'n model van formaat, Ok die laaste een nie heeltemal vol formaat nie.::S

 
Dit is n pose van HOL maat! Hehe.jammer eks bietjie skaars,reg gekom met al die papiere vir my bakkie,sien julle dansaterdag,ek val vanmiddag al in die pad joburg toe,speel more oggend golf en dan gaan ek na hatto toe!
 

Mbotyi_boytjie

Senior Member
Herinner my gou asb. Moet ons, ons eie borde, glase , messe/vurke vat?

Kan nie mee onthou wat ons gesê het nie?

Wat is die storie met die aas?
 

Mev. Spyker

Senior Member
Cel nommers:

1.  Spyker - 081 242 3782

2. Simen - 081 368 4860

3. Marina - 081 251 1489 - Mev. Spyker

4. Michele - 081 368 4861 - Sarah de Jager

5. Clifford - 083 461 0448 - Hatto

6. Deon -  082 886 7002 -Mbotjie Boytjie

7.  Aubrey - 083 276 0000

8.  Hannes - 072 639 9455 - Hannes 101

9. Frikkie - 079 707 0670 - Frikster

10. Wayne - 082 822 6381 - Fishingers

11. Dirk - 072 763 6100 - Kaspaas

12. Wikus - 081 127 4151 - Wikusotj

13. Francois - 083 300 4473 - Killer Strepie

14. Francois (Nam) - 081 149 1537

15. Lewellen (Chef) - 081244 2368

16. Casper - 084 582 3294 
 
Mbotyi_boytjie wrote:
Herinner my gou asb. Moet ons, ons eie borde, glase , messe/vurke vat?

Kan nie mee onthou wat ons gesê het nie?

Wat is die storie met die aas?

Ja, dis reg. Eie eetgerei en moenie koffiebeker vergeet nie.

Ons vat sardiens van Nam af angola toe en ons kry chokka vanaf SA wat die ouens saambring.
 

Simen

Sealiner
Frikster wrote:
Deon.
Jy moet jou eie eet gerei saam vat !

Frikkie

Se, ^^..(GROOT ASSEBLIEF)^^.., net my katrolle is by jou.

Ek gaan nie daarvan hou om alle records te breek en 'n 200+ kg se vis net op my Saltist 20 te vang nie.
 

Mbotyi_boytjie

Senior Member
Yaaaaaaay! Ons het ons paspoorte, visas en $$$!!!!! Nou is daar niks meer uitstaande nie! Behalwe natuurlik 3 dae se ry! My iPod is vol gelaai met elke 80's song ooit gemaak...he he. :woohoo
 
Top