Flamingo Lodge 2019

mongie

Senior Member
Jacques met sy pink Dentex kom net in Angola voor.
 

Attachments

  • IMG-20190803-WA0030.jpg
    IMG-20190803-WA0030.jpg
    41.6 KB · Views: 251

mongie

Senior Member
Kyk hierdie oupa kreef.Dis die eerste keer dat ek so 'n groot kreef sien in Angola.
 

Attachments

  • IMG-20190803-WA0036.jpg
    IMG-20190803-WA0036.jpg
    43.9 KB · Views: 250

mongie

Senior Member
Kyk hoe mooi lyk die berg agter Flamingo Lodge in Angola.
 

Attachments

  • IMG_5251.JPG
    IMG_5251.JPG
    35.9 KB · Views: 243

mongie

Senior Member
Hier eet ons lekker gebraaide vars vis vir aand ete.
 

Attachments

  • 20190508_193123.jpg
    20190508_193123.jpg
    40.8 KB · Views: 242

mongie

Senior Member
Die is 'n 4 x 2 Bakkie. Die eienaar kom van die Kalahari en ken van ry in die sand. Hy het nie eenkeer vas gesit met sy voertuig nie.
 

Attachments

  • DSCF5595.JPG
    DSCF5595.JPG
    32.7 KB · Views: 232

mongie

Senior Member
Onthou jy ry aan die regter kant van pad in Angola en links in Suid Afrika. .Jy kan 200 l diesel of petrol oor die grens van Angola bring. Ek hoop julle het die artikel geniet.
 

Attachments

  • Screenshot_20190506-164419_Video Player.jpg
    Screenshot_20190506-164419_Video Player.jpg
    35.9 KB · Views: 231

mongie

Senior Member
Hierby die grenspos moet Suid afrikaners weer R 504 pad belasting betaal om in Namibie te kom. Die Namibiers betaal nie.
 

Attachments

  • DSCF5609.JPG
    DSCF5609.JPG
    28.9 KB · Views: 222
Top