Jacques met sy pink Dentex kom net in Angola voor.
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #41 Jacques met sy pink Dentex kom net in Angola voor. Attachments IMG-20190803-WA0030.jpg 41.6 KB · Views: 251
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #42 Derik met sy groot Kabeljou (Cob). Attachments IMG-20190803-WA0034.jpg 48.3 KB · Views: 247
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #43 Shane met sy mooi Leervis (Garick). Attachments IMG-20190803-WA0035.jpg 58.3 KB · Views: 250
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #44 Jacques met sy leervis (Garick). Attachments IMG-20190803-WA0029.jpg 53.3 KB · Views: 249
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #45 Kyk hierdie oupa kreef.Dis die eerste keer dat ek so 'n groot kreef sien in Angola. Attachments IMG-20190803-WA0036.jpg 43.9 KB · Views: 250
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #46 Derik met 'n mooi Belman. Attachments IMG-20190803-WA0031.jpg 51.6 KB · Views: 244
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #47 Nog 'n mooi Bronzie wat gevang is. Attachments IMG_0204.JPG 33.8 KB · Views: 244
M mongie Senior Member Aug 3, 2019 #48 Nog 'n mooi Blackchin Sandhaai (Sand shark). Attachments DSCF5812.JPG 31.1 KB · Views: 244
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #49 Kyk hoe mooi lyk die berg agter Flamingo Lodge in Angola. Attachments IMG_5251.JPG 35.9 KB · Views: 243
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #50 Kyk hoe mooi lyk dit. Attachments IMG_9832.JPG 24.5 KB · Views: 242
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #51 Hier sak die son in Angola. Attachments 20190505_172948.jpg 10.4 KB · Views: 243
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #52 Hier eet ons lekker gebraaide vars vis vir aand ete. Attachments 20190508_193123.jpg 40.8 KB · Views: 242
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #53 Die is 'n 4 x 2 Bakkie. Die eienaar kom van die Kalahari en ken van ry in die sand. Hy het nie eenkeer vas gesit met sy voertuig nie. Attachments DSCF5595.JPG 32.7 KB · Views: 232
Die is 'n 4 x 2 Bakkie. Die eienaar kom van die Kalahari en ken van ry in die sand. Hy het nie eenkeer vas gesit met sy voertuig nie.
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #54 Onthou jy ry aan die regter kant van pad in Angola en links in Suid Afrika. .Jy kan 200 l diesel of petrol oor die grens van Angola bring. Ek hoop julle het die artikel geniet. Attachments Screenshot_20190506-164419_Video Player.jpg 35.9 KB · Views: 231
Onthou jy ry aan die regter kant van pad in Angola en links in Suid Afrika. .Jy kan 200 l diesel of petrol oor die grens van Angola bring. Ek hoop julle het die artikel geniet.
M mongie Senior Member Aug 4, 2019 #55 Hierby die grenspos moet Suid afrikaners weer R 504 pad belasting betaal om in Namibie te kom. Die Namibiers betaal nie. Attachments DSCF5609.JPG 28.9 KB · Views: 222
Hierby die grenspos moet Suid afrikaners weer R 504 pad belasting betaal om in Namibie te kom. Die Namibiers betaal nie.
D Dr halibut hoffman Moderator Aug 4, 2019 #56 Very lekker and nice fish..Looks like you ou's had a good time!
R rbacht Sealiner Aug 5, 2019 #59 Thanks vir die report Mongie - altyd lekker om sulke stories met die fotos te beleef.