Dagse manne. Dit was nou n great naweek gewees. Lekker weer behalwe vir die bietjie winderigheid Vrydag aand en bietjie van Saterdag oggend. Die res van Saterdag was perfect gewees!!

Wou regtig langer bly en vandag eers terug ry.
Was great om die ander Liners te ontmoet, Rupert, Gerard, Tiaan, Riaan en oom Bruggie. Socials moet elke 3 maande ingestel word, maar ek gaan hulle nou nie kan bywoon nie. Dalk hier en daar enetjie, maar sal maar sien hoe dinge verloop.
Sien uit na die baie fotos wat gepost gaan word
